BVSc IV
Klas Kaptein: Liesel Broers
Kontak: 072 112 2299
Die finale jaar is 'n lesing-vrye jaar bestaande uit rotasies in die verskillende klinieke en diens-eenhede van die Onderstepoort Veterinêre Akademiese Hospitaal, goedgekeurde satelliet fasiliteite, privaat praktyke en staatsveearts kantore.