English |  Afrikaans |    
  


Onderstepoort Veterinêre en Para-veterinêre Studenteraad (OPVSR)
Tuisblad
OPVSC
Akademies
 - BVSc II
 - BVSc III
 - BVSc IV
 - BVSc II (nuwe program)
 - DVN I
 - DVN II
Clubs and Societies
Onderstepoort Sport
Onderstepoort RAG
Huis Onderstepoort
SYMCO
Adoptions
Onderstepoort Sosiale Gebeure
Photo Gallery
Onderstepoort News and Events



Fakulteite


Akademiese departemente


Eenhede & Sentrums


Steundienste



 

Akademies

Die Akademiese portefeulje verseker dat akademiese kwessies die nodige aandag geniet en so effektief moontlik afhandel word. Maandelikse vergaderings word gehou met al die relatiewe klaskapteine. Hier word alle kwessies na die tafel gebring en bespreek. Tans word gebruik gemaak van die “chain of command” stelsel, wat aan die begin van die jaar vir alle eerstejaar studente verduidelik word. Alle klaskapteine is duidelik bewus van die funktionering van die stelsel. As n student voel dat hy/sy onregverdig behandel is moet hy/sy die kwessie dadelik onder die aandag van die spesifieke vakverteenwoordiger asook klaskaptein bring. Indien hulle nie die kwessie met behulp van die betrokke dosent kan opklaar nie, word dit direk verwys na die OPSVC Akademiese verteenwoordiger. Die kwessie sal dan verder geneem word na die Kursus koordineerder, die betrokke Hoof van daardie departement en indien nodig, die Dekaan. Die jaarlikse Onderstepoort studente Welsyns Week word georganiseer deur die Akademiese verteenwoordiger. Welsyns week word gehou voor die half-jaar eksamens, met die klem op studente ontspanning. Indien daar enige navrae is moet aseblief nie huiwer om my te kontak nie.

Bevin Meyer
bevin@meshmedia.co.za

 

OPVSC Teambuilding Camp


Bookmark this page: