Anthem of the Republic
Na ure se swottings en sorge
Het ons weer hier byeen gekom
En nou gaan ons feesvier tot more
Want die dag is nog lank nie om
Ons boeke en notas lê eenkant
En die dagbreek sal ons nog
hier seën want,
Ons is die manne van Olienhout
Ons is die manne van Olienhout
Ons is die manne van Olienhout
|