English |  Afrikaans |    
  


Kollege
Tuisblad
Meer oor ons
Koshuis
Kollege Huisouers
Kollege Uitvoerende Raad
Kollege Eerstejaars
Sport
Kuns & Kultuur
Jool
Gallerye
Kontak ons
Nuus
Helpful Links



Fakulteite


Akademiese departemente


Eenhede & Sentrums


Steundienste



 

Sport

/sitefiles/Image/Gallery/Picture 021.jpg1ste Rugby span 2007

 /sitefiles/Image/5194/hockey2006.jpg

    Hokkie span 2006

 /sitefiles/Image/5194/soccer2006_1.jpg

    Sokker span 2006

 /sitefiles/Image/5194/rugby1stes2006.jpg

    1ste Rugby span 2006

 /sitefiles/Image/5194/Hockey2.jpg /sitefiles/Image/5194/Soccerteam.jpg   /sitefiles/Image/5194/Rugby3.jpg

Hokkie Finaal 2004 v/s Taaibos

Sokker 1ste span 2003

U20 rugby v/s Boekenhout

Sport is een van die grootste komponente van 'n student se sosiale lewe. Kollege mik om 'n omgewing te skep waar inwoners 'n wye verskyndenheid sport keuses het. Kollege is een van die beste sport koshuise op TUKS. Laas jaar het ons die finaal vir rugby, sokker en hokkie bereik en die jaar staan ons 'n goeie kans om goed te doen in alle sport-soorte.

Rugby, sokker, hokkie, basketbal, krieket, handbal, muurbal en water polo is maar net 'n paar van die keuses wat beskikbaar is vir die inwoners van Kollege. Ander sport-soorte word op 'n sosiale vlak gespeel.
 

Huiskomitee


RAG


Kuns en Kultuur


Sport


Bookmark this page: