Die Departement Ouditkunde bied 'n verskeidenheid voorgraadse en nagraadse programme aan in die veld van Interne Ouditkunde. Verskeie kort kursusse word ook deur die departement aangebied in samewerking met CE at UP.