Die Huiskomitee (HK) is verantwoordelik vir die bestuur van die huis op alle vlakke. Die komitee bestaan uit 12 lede wat jaarliks verkies word. Die Huiskomiteelede word in verskillende portefeuljes verdeel en is elkeen vir die bestuur van ‘n sekere aspek van die Huis verantwoordelik.
|