Serrie wenners / Ienkmelodienk Wenners 2011
Deur Malebo Kobe
Gelaai op 10 April 2012
Huis Erika is die trotse titelhouers van beide van twee van die grootste kultuurgebeurtenisse in Tuks Koshuise
Huis Erika is die trotse titelhouers van beide van twee van die grootste kultuurgebeurtenisse in Tuks Koshuise. Erika se ‘’Ienk” eerstejaars het die beoordelaars uitgeboul met hul kreatiewe en kleurvolle tema van ‘’verwers’’ vir die Ienkmelodienk. Hulle het hulleself oortref en uitmuntunde energieke en entoesiastiese vertonings gelewer, wat aan hulle welverdiende staande ovasies van die gehoor besorg het.
Serrie tema was onkonvensioneel, buitengewoon en sommer net ‘’magic’’. Dit het beide die gehoor en die beoordelaars vasgevang en bekoor. Die uitvoering en eksekusie was indrukwekkend en meesterlike presisie.
Taalversorger: Emily Vosloo
|
|
|