English |  Afrikaans |    
  


Kiaat
Tuisblad
Huisbestuur
 - 2013 HK
 - 2012 HK
 - 2011 HK
Kiaat House Parents
Kiaat Eerste Jaars 2012
Klubhuis
Kiaat Magazine
Social Media
Gallerye
Current Residents
Emergency contact information
Contact us



Fakulteite


Akademiese departemente


Eenhede & Sentrums


Steundienste



 

Huisbestuur

Kiaat Feesjaar HK 2011



Back Row: Tjaart Pretorious, Thumelo Lebetle, Carl Harding, Bruce Chidi
2nd Back Row: Christopher Le Roy, Moses Monageng
Middle Row: Mauritz Lubcker, S.J Naude
2nd Front Row: Sfiso Sokhela, Hubert Human, Thomas RamaG
Front Row: Stevie Du Toit, Willie Maseko

 


Hoof van die Huis: Prof Ernest Van Eck

Die Hoof van die Huis sal heelwat tyd saam met die eerstejaars gedurende die eerste twee weke van hul verblyf by Kiaat deurbring. Dit is om te verseker dat hulle behoorlik in ons gemeenskap geïntegreer word sonder dat hulle aan enige vernederende ontgroeningspraktyke blootgestel word. Ons sal verder ook belangstelling toon in jou vordering as deelnemende lid van die Huis. Ons skep 'n kultuur van wedersydse respek en samewerking. Bring jou entoesiasme, toewyding en bereidwilligheid om saam te werk na ons toe. Los jou bekommernisse, jou vrese en jou vooroordele tuis. Ons sien daarna uit om jou te ontmoet.

Prof Ernest Van Eck en Familie

Kiaat Huiskomitee

Alle Universiteitkoshuise word deur die Huiskomitee (HK) van die Huis bestuur. Hierdie komitees word demokraties deur die lede van die betrokke Huis aan die einde van die jaar verkies. Die huidige HK van Kiaat is in August 2010 verkies. Hulle beklee hierdie amp tot Augustus 2011.

Eerstejaars sal die HK goed leer ken, want hulle dien as mentors deur die loop van hul eerste jaar op Universiteit. Hulle is soortgelyk aan ouer broers wat altyd vir hulle sal instaan en hulle deur moeilike tye sal bystaan.

 

2013 HK


Jarre 2012


Jarre Socials (O-Week 2012)


RAG 2012


Bookmark this page: