|
Semi's en Seniors 
Aan al die ware blou-bloed Asters
Dankie vir die feit dat jy 'n deel van ons ongelooflike susterskap is! Teen hierdie tyd, sal jy weet dat jy die beste besluit van jou lewe gemaak het om 'n deel van die sterrestelsel van die Asterhof sterre te wees. Ek sien uit na ‘n jaar as jou Primaria en om die beste huis wat die Universiteit my kan bied, te lei.
Aster Liefde
Neo Motshologane
Primaria 2012/2013
|