English |  Afrikaans |    
  


Mopanie
Tuisblad
About Us
Nuus
Mopanie Koshuis Lewe
 - Huis Komitee 2013
 - Op Youtube
 - Sport
 - Kultuur
 - Sosiaal
 - JOOL
Eerstejaars Inligting
Contact Us
Gallerye
Koshuis-tuisblad



Fakulteite


Akademiese departemente


Eenhede & Sentrums


Steundienste



 
.
 
.

oesdag

Oesdag was `n idea wat ons in 2011 in `n werklikheid verander het toe twee van ons koshuis lede `n mielieland voor ons koshuis begin het. Sedert 2011 het die mielieland sonneblomme en waatelemoene by gekry.

Oesdag is ons hoof fonds insameling projek vir die jaar en word as `n JOOL projek en `n kutuur aand (sociaal) gebruik.


Alles begin in Januarie waanneer die land voorberei word


UP Rector Prof. C de la Rey pluk die eerste mielie uit ons land in 2011


Deur die dag is daar klomp speletjies soos morabaraba, mielie eet kompetisie, trekker sleep, jukskei, die Tjor skou en die mej Mielie kompetisie vind dan plaas.

As die son weg is dan begin die groot sosiale deel van Oesdag!!!

 
.

erika kultuur aand

FILM CULTURE




 

 
 

 
 
 
.

 

klaradyn kultuur aand

SAVAGE CULTURE
Crash landing





.
 

Bookmark this page: