English |  Afrikaans |    
  


Vividus Dames
Tuisblad
Meer Oor Ons
Huiskomitee
Prestasies
Portefeuljes
Huislede
Inskrywing en Fooie
Kontak ons
Terug na Daghuise



Fakulteite


Akademiese departemente


Eenhede & Sentrums


Steundienste



 


Dit is ons spesiale naam wat ons eerstejaars genoem word in Vividus Dames.
"Nita", uit die oorsprong van Latyn, beteken "Pragtige vrou van God".
 
Soos wat die pragtige dames verwelkom word in die Huis, word hulle die geleentheid gebied om deel te neem aan die Verwelkomingsweek program, wat nie net akademiese orientering deur die Universiteit behels nie, maar ook die geleentheid om aan ander aktiwiteite deel te neem, soos sosiaal, Ienkmelodienk, slepe, etens-uur konserte ens.
 

Ienkmelodienk

Ienkmelodienk is n danskompetisie teen die ander koshuise, wat dans en sing behels om 'n 6-9 minute konsertjie op te tree; saamgestel deur die Kultuur Ekstern HK en haar komitee, en dan vir die Nitas geleer in "W-week" (of Verwelkomingsweek). Ienkmelodienk word dan voor TUKS studente en beoordeelaars opgevoer..

Slepe

Dit is die geleentheid vir die Nitas om die manskoshuise te leer ken. Hulle stap saam van Universiteitsoord se parkeerarea na die Aula grasperk toe, en so leer hulle mekaar beter ken.

Die Ienkvoog (of Nita Guardian) is in beheer daarvan om seker te maak die Nitas is gelukkig en is daar vir hulle indien hulle enige hulp nodig het.

Vir meer inligting, kontak Ilanda Bothma; 072 593 1823

 

Hulle is ons pragtige semis (Sparx) en seniors (Vlamme) in die Huis.
Hulle neem deel in allherhande huisaangeleenthede en is ook daar om die Nitas te help om hulle voete te vind. Interne Aangeleenthede vertel meer van ons nuwe program "Big-Sister, Little-Sister"

The Lede-Aangeleenthede HK is die "Semi-voog" van die huis. Sy speel dieselfde rol as wat die Ienkvoog vir die Nitas is, maar vir die ander lede in die huis.


Vir meer inligting, kontak Tamara Botha; 083 844 3180

 

 

Bookmark this page: