|
Ons daad vir die gemeenskap
Maak 'n verskil
Die portefeulje gaan daaroor om 'n verskil te maak en 'n helpende hand te gee waar dit benodig word. Ons is so gewoond daaraan om net aan onsself te dink en vergeet soms van die in nood. Die portefeulje is nie net om geleenthede te skep ter wille van gemeenskapsdiens nie, maar betrek ook die geestelike kant van die studente. Nog 'n belangrike doelwit vir die portefeulje is om studente te help deur moeilike tye en om 'n hawe te skep waar studente veilig kan voel.
Pligte omtrent die portefeulje
- Kontakte met kerke.
- 2 Uitreike per jaar
- Weeklikse selgroepe.
- Verantwoordelik vir die reël van weeklikse selgroepe vir HK-lede
Om deel te word van 'n groep wat omgee of vir meer inligting.
Rickus Dormehl
079 527 5228
dormehlrickus@gmail.com
**Maak 'n verskil**
|