English |  Afrikaans |    
  


Regshuis
Tuisblad
Meer oor Regshuis
Regshuis Nuus
Kontak Regshuis Exco
Regshuis Galery
Toekomstige datums
Inligting tov die Professie



Fakulteite


Akademiese departemente


Eenhede & Sentrums


Steundienste



 

Regshuis Nuus

Besoek aan die Kingdom Life Children’s Centre in Atteridgeville
Lawhouse
Gelaai op 17 Apr 2013

Die Regshuis se eerste gemeenskapsuitreikaktiwiteit was ’n besoek aan die Kingdom Life Children’s Centre in Atteridgeville. Dié sentrum bied ’n veilige hawe vir 52 kinders wat almal tieners is wat wees is, of wat tuis mishandel of verwaarloos is.

[Lees Meer]

Amictus en Indutus: ‘Io Trumpe!’ – Wat ’n triomfantelike toga-partytjie!
Elzet Hurter
Gelaai op 02 Apr 2013

Almal weet sekerlik al, of het gehoor (want ons is so fantasties!) dat Regshuis se sosiale geleentheid vir eerstejaars aan die einde van oriënteringsweek die persoonlike goedkeuring van godin Victoria weggedra het – ‘want ons het die meeste pret ooit gehad!’

[Lees Meer]

 
«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Law House's news feed
 

Kingdom of life outreach


Jaarlikse Regshuis Mamelodi-kuier


Fun and brighter than you kuier


Verwelkomingsdag


Bookmark this page: