Tydskrif vir Geesteswetenskappe gekeur vir indeks sitasie!
Gelaai op 14 Oct 2009
Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe ISSN 0041-4751, ‘n tydskrif van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, is gekeur om in die SSCI, die geesteswetenskappe indeks van Thomson Reuters te verskyn.
Driekuns Vir Tuksregte Skynhof
Gelaai op 14 Oct 2009
Vier spanne, twee in Engels en twee in Afrikaans, van die Fakulteit Regsgeleerdheid, Universiteit van Pretoria het op 9 Oktober meegeding in die Universiteit van die Vrystaat se Eerstejaar Skynhofkompetisie in Bloemfontein.
Universiteit van Pretoria-Wetenskaplikes lê Opeenvolging van Bekende Boomdodende Fungus Bloot
Gelaai op 14 Oct 2009
Wetenskaplikes aan die Universiteit van Pretoria het die volle genoomopeenvolging van die boomdodende fungus, Fusarium circinatum, blootgelê, wat die hoop hernieu het dat die globale verwoesting wat dit in kommersiële denneplantasies saai in die jare wat kom gekeer kan word.
Universiteit van Pretoria se Regstudente Blink Uit by Internasionale Kompetisie
Gelaai op 13 Oct 2009
Twee studente van die Fakulteit Regsgeleerdheid, Universiteit van Pretoria, het die trofee as wenners van die Ambassadeursrondte van die 28ste 'John Marshall Law School’ Internasionale Skynhofkompetisie in Inligtingstegnologie en Reg op Privaatheid in Chicago, Illinois, VSA, ingepalm.
Staan saam teen misdaad 5 km pretloop/draf: 24 Okt 09 om 7 vm
Gelaai op 13 Oct 2009
Die Kriminologie-honneursstudente van die Universiteit van Pretoria en die Brooklyn Polisie nooi JOU uit om saam met ons deel te neem aan ‘n 5 km Pretloop/draf teen misdaad.
Minder bevoorregte kinders van die Kaap geniet blootstelling aan geskiedkundige wonders van die land
Gelaai op 13 Oct 2009
Die Universiteit van Pretoria het 62 minder bevoorregte laerskoolkinders van die Kaapse Vlakte, waarvan die meeste nog nie eens buite die grense van hul tuisdistrik gereis het nie, getrakteer op ʼn ondervinding van ʼn leeftyd wat besoeke aan die volgende plekke ingesluit het: die Wieg van die Mensdom, Vryheidspark, Voortrekker Monument en Apartheid Museum.
UP Anthropology Honours Student Nina Botha wins Monica Wilson Prize for Best Essay at recent Anthropology Southern Africa conference
Sven Ouzman
Gelaai op 08 Oct 2009
UP Anthropology Honours Student Nina Botha wins Monica Wilson Prize for Best Essay at recent Anthropology Southern Africa conference
Departement Sosiologie se seminaarreeks
Charles Puttergill
Gelaai op 05 Oct 2009
Die Departement Sosiologie nooi u uit na 'n seminaar deur Dr Yoon Park (UJ) getitel "The mobilization of anti-Chinese sentiment in the southern Africa region".