English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Werkswinkel deur węreldbekende.
Sonja van der Waldt
Gelaai op 01 Mar 2010

Ter viering van die Fakulteit se 90ste bestaansjaar, nooi die Dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Prof Carolina Koornhof, u vriendelik uit na ‘n werkswinkel oor risiko’s en die invloed daarvan op veral finansiële instellings, aangebied deur Dr Andries Terblanche, ‘n senior vennoot van KPMG (Australia) en węrelderkende kenner op die gebied.

[Lees Meer]

Gemeenskapsvennote word bedank
Martina Jordaan
Gelaai op 26 Feb 2010

gemeenskapsvennote van die JCP-module word bedank

[Lees Meer]

Opleiding wat Ondersteuning aan Klein Entrepreneurs Bied, Verseker Sukses
Gelaai op 25 Feb 2010

Voortgesette Onderwys aan die Universiteit van Pretoria het operasionele toerusting aan ses opkomende entrepreneurs geskenk as deel van ’n ontwikkelingsinisiatief wat klein, medium en mikro-ondernemings wil ondersteun om hul besighede uit te brei en die gemeenskap te verryk.

[Lees Meer]

Eduloan Skenk Skootrekenaar aan Beste Student op
Gelaai op 24 Feb 2010

Die 19-jarige Olorato Gadinabokao se droom is bewaarheid toe sy ’n nuwe Hewlett Packard skootrekenaar van Eduloan by ‘n plegtigheid ontvang het, waar die Visekanselier en Rektor, professor Cheryl de la Rey, as gasheer opgetree het.

[Lees Meer]

Fakulteit Teologie Kry Nuwe Dekaan
Gelaai op 23 Feb 2010

Die Visedekaan in die Fakulteit Teologie, professor Johan Buitendag, is as die nuwe Dekaan van die Fakulteit aan die Universiteit van Pretoria aangestel.

[Lees Meer]

Universiteit van Pretoria Bied MIV/VIGS Indaba aan
Gelaai op 23 Feb 2010

Die Sentrum vir die Studie van VIGS en die Instituut vir Vroue- en Genderstudie bied ‘n tweedagkonferensie aan die Universiteit van Pretoria aan. Van die sprekers sluit in: professor Sue Kippax van die Universiteit van Nieu-Suid-Wallis en dr Fraser McNeil van “London School of Economics”.



[Lees Meer]

Regsaktiviste se Belofte om MIV/VIGS in Afrika te Beveg
Gelaai op 23 Feb 2010

Die Universiteit van Pretoria se Professor van Menseregtereg, professor Michelo Hansungule, was een van die regsaktiviste wat ‘n tweedagwerkswinkel van die Forum vir Aktiviste teen MIV/VIGS bygewoon het, wat saam met die bekendstelling van die “Universal Access for Women and Girls in Kigali” in Ruanda geval het.

[Lees Meer]

Tuks-student wen Begrotingstoespraak-kompetisie.
Sonja van der Waldt
Gelaai op 22 Feb 2010

Ntuthuko Tsokodibane, ’n voorgraadse student van die Universiteit van Pretoria, het die eerste prys van R30 000 gewen in vanjaar se 37e Nedbank & Old Mutual Begrotingstoespraak-kompetisie.

[Lees Meer]

Kinders Nodig vir Kliniese Toetse van Nuwe Entstof
Gelaai op 19 Feb 2010

Die Universiteit van Pretoria se Departement Pediatrie en Kindergesondheid voer tans kliniese toetse uit van ‘n nuwe nasale entstof – MEDI 534 – en is op soek na kinders om aan hierdie studie deel te neem.

[Lees Meer]

UP se Soogdiernavorsingsinstituut Hou Internasionale Werkswinkel Oor Merk-Hergevangeneming-Tegnieke
Gelaai op 19 Feb 2010

Die werkswinkel is bygewoon deur ongeveer 35 natuurlewebioloë van verskillende węrelddele, wat in Suid-Afrika tuisgaan, en is deur dr Trent L. McDonald van “West Inc”, VSA, aangebied. Dr McDonald is ‘n voorste navorser, outeur en praktisyn van merk-hergevangenisneming-teorie wat op wildpopulasies toegepas word.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus