English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Maatskaplikewerk studente doen vrywillige werk by Reach for a Dream.
Liana le Roux
Gelaai op 18 Jun 2010

Ons maatskaplikewerk studente doen 20 uur vrywillge gemeenskapsdiens as deel van hul praktiese opleiding in hul tweede studiejaar. Hulle is hierdie jaar betrokke by die organisasie Reach for a Dream.

[Lees Meer]

Ingenieurs gryp uitdaging van DBV
Martina Jordaan
Gelaai op 17 Jun 2010

Ingenieurs doe gemeenskapswerk by DBV in Witrivier

[Lees Meer]

Engineers bou klimraam vir ape
Martina Jordaan
Gelaai op 17 Jun 2010

Engineers bou klimraam vir ape by die Johannesburg Dieretuin

[Lees Meer]

Ingenieurs se foelwit: Help Precious Pearls toevlugsoord
Martina Jordaan
Gelaai op 16 Jun 2010

JCP-studente doe hul veldwerk by Precious Pearls Toevlugsoord

[Lees Meer]

Verkiesing van die Universiteit van Pretoria se nuwe studente-parlement afgehandel
Gelaai op 27 Sep 2010

Die uitslae van die verkiesing van die Universiteit van Pretoria (UP) se nuwe Studente-parlement is vanoggend aangekondig. Dit kom nadat die stemproses gister as vry en regverdig verklaar is.

[Lees Meer]

Deneys Reitz Tax kompetisie
Sonja van der Waldt
Gelaai op 23 Sep 2010

Die wenners van die Deneys Reitz Tax kompetisie vir 2010 is aangewys. Prof Madeleine Stiglingh van die Departement Belasting is die wenner in die doktorale kategorie.

[Lees Meer]

Verkiesingsuitslae
Gelaai op 23 Sep 2010

Die Studenteparlement se verkiesingsuitslae is op Donderdag, 23 September 2010 deur die Onafhanklike Verkiesingskomitee aangekondig.

[Lees Meer]

R2,4 miljoen-navorsingsprojek oor Inheemse Kennisstelsels sal gemeenskap bemagtig
Martie Maree
Gelaai op 23 Sep 2010

'n Navorsingsprojek van R2,4 miljoen wat deur die Nasionale Navorsingstigting (NRF/National Research Foundation) befonds word, is onlangs goedgekeur. Die projek van die Departement van Geografie, Geoinformatika en Meteorologie (GGM) sal Inheemse Kennisstelsels (IKS) vanuit 'n multidissiplinêre perspektief ondersoek.

[Lees Meer]

Universiteit van Pretoria bied opleiding oor polisiëring en die gereg in Somalië aan
Gelaai op 22 Sep 2010

Die Universiteit van Pretoria se Sentrum vir Menseregte het 'n opleidingskursus oor polisiëring en internasionale regte vir 12 lede van die Somaliese Polisie-advieskomitee ("Somali Police Advisory Committee" (PAC)) aangebied, wat deur die Verenigde Nasies Ontwikkelingsprogram ("United Nations Development Programme") ondersteun word. Die komitee is in die deel van Somalië se hoofstad, Mogadishu, gebaseer wat deur die oorgangsregering beheer word.

[Lees Meer]

Openbare Gesprekke 2010: Waar staan Suid-Afrika Vandag?
Corena Garnas
Gelaai op 22 Sep 2010

Sluit aan by sommige van SA se voorste sprekers vir opwindende gesprekke ter aanmoediging van openbare intellektuele aktiwiteit by UP en in die breër gemeenskap.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 159 160 161 162 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174 175 176 177 178 179 180 181 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 218 219 220 221 222 223 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus