English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Jaarlikse Pediatrie
Philip Snyman
Gelaai op 04 Feb 2011

Die Departement Pediatrie by die Universiteit van Pretoria beplan hulle jaarlikse "UPdate" tydens die naweek van 12 en 13 Maart 2011. Bekende nasionale en internasionale sprekers sal teenwoordig wees.

[Lees Meer]

Nuwe Direkteur vir die BSc Vierjaar Program aangestel
Martie Maree
Gelaai op 04 Feb 2011

Dr Quenton Kritzinger is onlangs as die nuwe Direkteur van die BSc Vierjaar Program in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aangewys.

[Lees Meer]

Nuwe inbelsentrum vir Afstandsonderrig
Marelize Naude
Gelaai op 03 Feb 2011

Afstandsonderrig het sedert 28 Januarie 2011 'n oproepsentrum van die hoogste gehalte in plek. Die sentrum, met sy 17 inkomende lyne, sal 'n groot hulp wees om die hoë getal telefoniese navrae te hanteer wat elke dag ontvang word. Die nommer om te skakel is +27 (0)12 420 5613.

[Lees Meer]

Hein Willemse tree op by CASAS en die Suidoosterfees
Gelaai op 03 Feb 2011

Hein Willemse, professor in die Departement Afrikaans, het die afgelope week by twee geleenthede deelgeneem aan openbare intellektuele gesprekke oor pertinente kwessies in Afrikaans.

[Lees Meer]

Globalisering, literatuur en kultuur: Andries Visagie publiseer in belangrike nuwe boek
Gelaai op 02 Feb 2011

Andries Visagie, professor in Departement Afrikaans, het 'n hoofstuk bygedra tot 'n opwindende nuwe boek wat in Desember 2010 deur Routledge uitgegee is.

[Lees Meer]

Nuwe Tukkie plant 'n nuwe Doppruimboom
Gelaai op 31 Jan 2011

Die Alumni-kantoor van die Universiteit van Pretoria het vanjaar weer, tydens Verwelkomingsdag vir eerstejaarstudente op 29 Januarie 2011, die gebruiklike boomplantseremonie op die kampus aangebied.

[Lees Meer]

Andries Visagie sluit as professor aan by Departement Afrikaans
Gelaai op 28 Jan 2011

Die Departement Afrikaans is baie bly om vanaf 1 Januarie 2011 prof. Andries Visagie as nuwe personeellid te verwelkom.

[Lees Meer]

ENHANS Internasionale Werkswinkel se doelwit is om ramprisiko weens uiterste natuurrampe in Afrika te verminder
Martie Maree
Gelaai op 27 Jan 2011

"Afrika is 'n kontinent met geweldige risiko vir natuurlike rampe. Die grootste hoeveelheid inwoners van Afrika is baie arm en staan die kans om alles te verloor wanneer buitengewone natuurlike rampe soos oorstromings, droogte of aardbewings plaasvind - in teenstelling met ontwikkelde lande soos Australië, Japan of die VSA, wat daartoe in staat is om redelik vinnig van sulke rampe te herstel," verduidelik prof Andrzej Kijko.

[Lees Meer]

Maatskaplikewerk studente doen vrywillige werk by Reach for a Dream.
Liana le Roux
Gelaai op 18 Jun 2010

Ons maatskaplikewerk studente doen 20 uur vrywillge gemeenskapsdiens as deel van hul praktiese opleiding in hul tweede studiejaar. Hulle is hierdie jaar betrokke by die organisasie Reach for a Dream.

[Lees Meer]

Kundiges in grondwetenskap en plantproduksie by UP Gesamentlike Kongres
Martie Maree
Gelaai op 27 Jan 2011

"Taking care of the FOODBALL through science" was die tema van die Gesamentlike Gewasse, Grond, Tuinboukunde en Onkruid Kongres 2011. Die Kongres is by die Universiteit van Pretoria (UP) van 17 tot 20 Januarie 2011 gehou.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 159 160 161 162 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174 175 176 177 178 179 180 181 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 218 219 220 221 222 223 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus