English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Departement Statistiek het 'n ​​PhD aan Rene Ehlers toegeken
Prof Andriete Bekker
Gelaai op 15 Sep 2011

Rene Ehlers het op 9 September 2011 die graad Philosophiae Doctor ontvang. Sy het 'n proefskrif, getiteld "Bimatrix variate distributions of Wishart ratios with application", voorberei onder promotorskap van prof A Bekker met prof JJJ Roux as medepromotor.



[Lees Meer]

UP en SACI vier Internasionale Jaar van Chemie
Martie Meyer
Gelaai op 15 Sep 2011

Die Departement Chemie by die Universiteit van Pretoria (UP) en die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut (SACI) het op 23 Augustus 2011 'n halfdag-simposium gehou om die Internasionale Jaar van Chemie te vier.

[Lees Meer]

FOFA Projek
Dr Dana Donohue
Gelaai op 14 Sep 2011

Hulp om vlerke te sprei. FOFA is 'n Noord-Sotho woord wat beteken "om te vlieg".

[Lees Meer]

Fakulteit Geesteswetenskappe Seminaarreeks: 29 Sep
C. Garnas
Gelaai op 14 Sep 2011

Die toepassing van internasionale standaarde op die representasie van taalkundige data in elektroniese tekste in die amptelike Afrikatale van Suid-Afrika.

[Lees Meer]

Twee voorste jong wetenskaplikes verkies tot SAYAS
Martie Meyer
Gelaai op 13 Sep 2011

Twee voorste jong navorsers van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe is onlangs as Stigterslede van die South African Young Academy of Science (SAYAS) verkies.

[Lees Meer]

Dr Stephan Geyer ontvang die 2011 ASASWEI "Young Up and Coming Academic" toekenning
Liana le Roux
Gelaai op 13 Sep 2011

Geluk aan Dr Stephan Geyer, dosent in maatskaplike werk aan ons department, wat die 2011 toekenning vir jong opkomende akademikus van ASASWEI (Association of South African Social Work Education Institutions) ontvang het.

[Lees Meer]

Sci-Enza wen by Sasol Techno X 2011
Marissa Greeff
Gelaai op 13 Sep 2011

Sci-Enza se wetenskapvoorstelling het eerste plek in die 'Best Wow Show'-kategorie by die Sasol Techno X 2011 verower. Die Universiteit het ook 'n tweede plek in die 'Best Exhibition by an Educational Institution'-kategorie ontvang.

[Lees Meer]

Sandra Prinsloo ontvang Kanseliersmedalje by Lentegradeplegtigheid
Corporate Communication and Marketing
Gelaai op 12 Sep 2011

Suid-Afrika se bekende film-, televisie- en verhoogpersoonlikheid, Sandra Prinsloo, het die Kanseliersmedalje by die Universiteit se Lente­grade­plegtig­heid op Donderdag 8 September 2011 ontvang.

[Lees Meer]

Graduandus in Argitektuur wen Holcim-toekenning
Nico Botes
Gelaai op 09 Sep 2011

Die Departement Argitektuur, Universiteit van Pretoria, is trots om bekend te maak dat Calayde Davey, MArch(Prof)-graduandus van die 2010-ateljee, die wenner van die Holcim Next Generation-toekenning vir nagraadse studente uit Afrika en die Midde-Ooste is.

[Lees Meer]

Prof Slippers ontvang Internasionale Wetenskap-toekenning
Martie Meyer
Gelaai op 09 Sep 2011

Prof Bernard Slippers van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe by die Universiteit van Pretoria het die 2011 AU TWAS Nasionale Jong wetenskaplikes-toekenning ontvang.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 159 160 161 162 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174 175 176 177 178 179 180 181 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 218 219 220 221 222 223 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus