English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Universiteit van Pretoria neem deel aan die Google Apps se steunprogramme
Sanku Tsunke
Gelaai op 25 Jul 2012

Tydens die bekendstelling van 'n nuwe e-posoplossing wat deur Google aangedryf word, het die Universiteit van Pretoria aan Google se steunprogramme vir Suid-Afrikaanse Universiteite (Google Apps Supporting Programs) deelgeneem.

[Lees Meer]

Internasionale Simposium: Multilateralisme in die 21ste Eeu
Shirley de Villiers
Gelaai op 10 Apr 2012

Die Departement Politieke Wetenskappe van die Universiteit van Pretoria tree as gasheer op vir ’n simposium oor "Multilateralisme in die 21ste Eeu: Perspektiewe uit Afrika, Europa en Asië”, wat op 17-18 April 2012 aangebied word.

[Lees Meer]

UP Visuele Kunste-student stal in New York uit
Visual Arts
Gelaai op 06 Sep 2012

Jayna Mistry, ’n vierdejaarstudent in die Departement Visuele Kunste, neem deel aan ’n uitstalling getitel “Her Stories: Fifteen Years of the South Asian Women’s Creative Collective”. Hierdie werke word tans by die Queens-kunsmuseum uitgestal en is gunstig in die New York Times geresenseer.

[Lees Meer]

Nuwe program vir die ontwikkeling van verslagdoeningsvaardighede geloods deur die Universiteit van Pretoria
Sanku Tsunke
Gelaai op 04 Sep 2012

Die Albert Luthuli Sentrum vir Verantwoordelike Leierskap aan die Universiteit van Pretoria het vandag die Nagraadse Diploma in Geïntegreerde Verslaggewing van stapel gestuur. Die Diploma is die eerste formele akademiese program in geïntegreerde verslaggewing ter wêreld. Die bekendstelling van die nuwe diploma het by die PricewaterhouseCoopers (PwC) Sakeskool in Johannesburg plaasgevind, en die bekendstelling van die program het gepaard gegaan met die vrystelling van 'n korporatiewe verslagdoeningsopname wat deur PwC onderneem is.

[Lees Meer]

Die bekendstelling van die Russell Loubser JSE-prys en die toekenningsfunksie van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se Dekaanslys
Faculty of Economic and Management Sciences
Gelaai op 03 Sep 2012

Die Visekanselier en Rektor van die Universiteit van Pretoria, prof Cheryl de la Rey en die Dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, prof Elsabé Loots, het ’n funksie aangebied om die Russell Loubser JSE-prys bekend te stel.

[Lees Meer]

Nicci Hattingh, alumna en deeltydse dosent in Inligtingsontwerp, toegeken by die International PromaxBDA Awards 2012
Visual Arts
Gelaai op 03 Sep 2012

Nicci Hattingh, ’n alumna in Inligtingsontwerp en ’n deeltydse dosent in Inligtingsontwerp by die
Universiteit van Pretoria se Departement Visuele Kunste, het uitstekend gevaar by die International PromaxBDA Awards 2012, wat in Junie vanjaar in Los Angeles gehou is.

[Lees Meer]

Universiteit van Pretoria en die Pan-Afrika Parlement onderteken 'n MVV vir 'n beter Afrika-Unie
Erika de Wet
Gelaai op 31 Aug 2012

Op 28 Augustus 2012 het die Pan-Afrika Parlement (PAP) en die Universiteit van Pretoria (UP) (via die Fakulteit Regsgeleerdheid se Instituut vir Internasionale Reg en Regsvergelyking in Afrika (ICLA) ’n Memorandum van Verstandhouding (MVV) gesluit om die PAP in staat te stel om wetgewing te ontwikkel en in ooreenstemming met die instrumente van die Afrika-unie (AU) te bring.

[Lees Meer]

Die begin van 'n nuwe era vir die Aula
Corporate Communication & Marketing
Gelaai op 31 Aug 2012

Die groot glasdeure van die Universiteit van Pretoria se Aula-teater is ná bykans twee jaar uiteindelik weer oop nadat omvattende verbeterings en bouwerk voltooi is.

[Lees Meer]

Internasionale Konferensie oor Konvergensie en Mensregtekonflikte, en Internasionale Humanitêre Reg en Militêre optredes
Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gelaai op 31 Aug 2012

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) is verbind tot die beskerming van Suid-Afrika en sy landsburgers en is trots op die rol wat sy gewapende magte gespeel het ten opsigte van die handhawing van vrede in lande wat voorheen deur konflik geteister is.

[Lees Meer]

Liesel Ebersöhn vereer met 2012-toekenning vir Uitnemende Vroue in Wetenskap
Gelaai op 29 Aug 2012

Prof Liesel Ebersöhn is gekeur as finalis in die 2012-toekenning vir Uitnemende Vroue in Wetenskap, in die kategorie Sosiale en Geesteswetenskappe. Die toekenning het by ’n funksie van die Departement van Wetenskap en Tegnologie op Vrydag 24 Augustus 2012 plaasgevind.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 159 160 161 162 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174 175 176 177 178 179 180 181 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 218 219 220 221 222 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus