University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Maroela maak skoonskip
Morris Gilbert
Gelaai op 18 Feb 2009

Maroela-rugby kook!

[Lees Meer]

HR kundige kry toekenning
Therese Bron
Gelaai op 17 Feb 2009

Mnr Cello Gardner, Adjunkdirekteur in die Departement Menslike Hulpbronne, het onlangs Ďn MH-leierskapstoekenning van die WÍreld Menslike Hulpbronontwikkelingskongres ontvang vir sy ďgoeie werk en bydrae tot menslike hulpbronne.Ē

[Lees Meer]

Maroela, Sonop in eindronde
Morris Gilbert
Gelaai op 17 Feb 2009

Maroela en Sonop se eerste spanne spook Woensdagaand (18 Februarie) sake in die eindronde van die huise-uitklopliga uit.

[Lees Meer]

Baie naby vir Isabel
Morris Gilbert
Gelaai op 16 Feb 2009

Die Tuks-naelloper Isabel le Roux het Saterdag (14 Februarie) op Noord-Gauteng se byeenkoms so byna vir die WÍreldbyeenkoms in Augustus in Berlyn gekwalifiseer.

[Lees Meer]

Universiteit van Pretoria open ín puik Tandheelkundige Opleidingslaboratorium
Gelaai op 16 Feb 2009

Die Universiteit van Pretoria se Skool vir Tandheelkunde het ʼn tegnologies gevorderde prekliniese vaardigheidslaboratorium geopen om Tandheelkunde studente met hulle praktiese opleiding te help. Die geleentheid het by die Tand- en Mondhospitaal (oorkant die Tshwane Distrikshospitaal) plaasgevind.

[Lees Meer]

Tukkies steeds onoorwonne, bly voor op puntelys
Morris Gilbert
Gelaai op 16 Feb 2009

Tukkies is nŠ hul sege oor die Tshwane-Universiteit van Tegnologie (TUT) Maandagaand in Pretoria steeds een van net twee onoorwonne spanne en die voorlopers op die Varistybeker-puntelys.

[Lees Meer]

Tuks laai agttal vir TUT-stryd
Morris Gilbert
Gelaai op 12 Feb 2009

Tuks het sy agttal gelaai as teenvoeter vir die fisieke aanslag wat Maandagaand (9 Februarie) in die FNB Varsitybeker-wedstryd teen die Thswane-Universiteit van Tegnologie (TUT) verwag word.

[Lees Meer]

"The Witches" is op ons!
Gelaai op 11 Feb 2009

Die Departement van Drama se kinderteaterproduksie van Roald Dahl se geliefde "The Witches" het amptelik op 10 Februarie 2009 geopen.

[Lees Meer]

Tuks nuwe voorloper in Varsitybeker-reeks
Morris Gilbert
Gelaai op 10 Feb 2009

Tukkies is die nuwe voorlopers in die Varsitybeker-reeks.

[Lees Meer]

Goed genoeg vir nou -LJ van Zyl
Morris Gilbert
Gelaai op 08 Feb 2009

Suid-Afrika se voorste 400 meter hekkies-atleet, die Tukkie LJ van Zyl (foto), is tevrede met die tyd wat hy Vrydagaand in Durban behaal het.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus