English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Rektor van Michigan Universiteit praat by UP oor globalisering en die rol van universiteite
Gelaai op 25 Feb 2008

Dr Mary Sue Coleman, rektor van die Univesititeit van Michigan in die VSA, bied n openbare lesing met die tema Globalization and role of higher education; also ensuring access to opportunity for all aan op 29 Februarie 2008. Die lesing is deel van UP se Eeufeeslesingreeks.

[Lees Meer]

Dr Patrick Moore oor aardverwarming en die soeke na volhoubare, skoon energie
Gelaai op 25 Feb 2008

Dr Patrick Moore, internasionaal-bekende ekoloog en medestigter van die globale omgewingsveldtogorganisasie, Greenpeace International, lewer n openbare lesing by die Universiteit van Pretoria op 5 Maart.

[Lees Meer]

Nuwe Dekaan van Opvoedkunde aangestel
Gilbert Mokwatedi
Gelaai op 21 Feb 2008

Prof Irma Eloff is as die nuwe Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aangestel. Sy is sedert Augustus 2006 waarnemende dekaan.

[Lees Meer]

Moenie die BoekJol misloop nie!
Gelaai op 20 Feb 2008

Boeke, boeke en nogmaals boeke gaan almal aan die praat h vir vier dae vanaf 5 tot 8 Maart 2008 wanneer die Universiteit van Pretoria sy eerste BoekJol aanbied.

[Lees Meer]

Mac Maharaj en Mark Gevisser praat op UP kampus
Gelaai op 15 Feb 2008

Mac Maharaj, onderwerp van Padraig O'Malley se boek, Shades of Difference, en Mark Gevisser, skrywer van Thabo Mbeki: The Dream Deferred, gaan in gesprek wees by die Universiteit van Pretoria op 20 Februarie.

[Lees Meer]

UP vier 100 jaar met Kersligloop
Gelaai op 08 Feb 2008

n Spesiale kersligloop deur studente om die Universiteit van Pretoria (UP) se eeufees te vier is Donderdagaand, 7 Februarie, op die UP Hoofkampus gehou.

[Lees Meer]

'n Eeu in die diens van kennis UP vier n 100 jaar
Emmerentia Nel
Gelaai op 08 Feb 2008

Die Universiteit van Pretoria is n honderd jaar oud op 10 Februarie en om hierdie belangrike mylpaal te vier het personeel, studente, alumni en voormalige universiteitsleiers op Vrydag, 8 Februarie, by die Aula op die Hatfieldkampus vergader vir die amptelike verjaarsdagparty.

[Lees Meer]

Tuks Joolfees maak jou reg vir groot dinge!
Petronel Smit
Gelaai op 24 Jan 2008

Pret, fondsinsameling, en nog meer pret! Dit is waaroor Jool gaan, en hierdie jaar is geen uitsondering nie. Die Tuks Joolfees het oor die jare een van die grootste gebeurtenisse op die universiteit se kalender geword, en dis als vir liefdadigheid.

[Lees Meer]

Verwelkomingsdag stel ouers en eerstejaars bekend aan hul nuwe akademiese tuiste
Emmerentia Nel
Gelaai op 21 Jan 2008

Meer as 8 000 nuwe studente en hulle ouers het die Universiteit van Pretoria se Verwelkomingsdag op Saterdag, 19 Januarie, bygewoon.

[Lees Meer]

Word fiks vir 2008 by Tuks Studentegimnasiums
Darryn van der Sandt
Gelaai op 18 Jan 2008

Die Studentegimnasiums op die Groenkloofkampus en die LC de Villiers sportgronde het die nuts toerusting, bekostigbare fooie en ervare personeel om aan al jou fiksheidsbehoeftes te voldoen.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 159 160 161 162 163 164 165 166 167 168 169 170 171 172 173 174 175 176 177 178 179 180 181 182 183 184 185 186 187 188 189 190 191 192 193 194 195 196 197 198 199 200 201 202 203 204 205 206 207 208 209 210 211 212 213 214 215 216 217 218 219 220 221 222 223 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus