University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  

Nuus & gebeure (Argief)

Dr Darwis Khudori
Martina Jordaan
Gelaai op 11 Feb 2010

'n Ou vriend van die module besoek UP

[Lees Meer]

Opening van die 2010 Akademiese Jaar
Gelaai op 08 Feb 2010

Die nuwe Visekanselier en Rektor van die Universiteit van Pretoria, professor Cheryl de la Rey, het die 2010 akademiese jaar amptelik geopen en het haar visie met die studente en personeel van verskillende UP-kampusse gedeel.

[Lees Meer]

Wêrelddeskundige Intaalregte Bied Lesing aan die Universiteit van Pretoria aan
Gelaai op 08 Feb 2010

Professor Fernand de Varennes gaan die Universiteit van Pretoria besoek om ‘n openbare lesing oor die volgende onderwerp aan te bied: “An outsider’s Examination of Language Rights in South Africa: All are equal, but some are equal than others?”

[Lees Meer]

’n Groener toekoms in die visier
Gelaai op 04 Feb 2010

‘n Gebou van wêreldgehalte gaan by die Universiteit van Pretoria opgerig word. Hierdie gebou beloof om ‘n uitstekende voorbeeld te wees van ‘n “groen” konstruksie wat sowel effektief as verbruikersvriendelik is.

[Lees Meer]

William and the Grey Suits
Gelaai op 03 Feb 2010

Hierdie is ‘n reis – ontdek dat geluk ‘n keuse is.
Waag dit om die keuse te maak.
Waag dit om in volkleur te droom.
Dis weer tyd vir kinderteater!

[Lees Meer]

Tuks Jool Onderskyf Omgewingsbewaring
Gelaai op 02 Feb 2010

Pretoria se strate was vol toe ongeveer 7 000 studente en hul kleurvolle vlotte tydens die Jooloptog op Saterdag 30 Januarie 2010 te siene was.

[Lees Meer]

prof Eriksson word deur die Suid-Afrikaanse President, Jacob Zuma gelukgewens
Gelaai op 02 Feb 2010

Professor Eriksson by die Kontinentale Afrika-unie Wetenskaptoekenning

[Lees Meer]

Werk by Perdeby
Gelaai op 02 Feb 2010

Perdeby is besig met inname vir 2010.

Kry jou aansoekvorm aanlyn by www.perdeby.co.za.

[Lees Meer]

Tuks se Nuwe Joolkoningin Gekroon
Gelaai op 29 Jan 2010

Azel van Zyl is as die Joolkoningin in die 2010 Universiteit van Pretoria Joolkoningin-skoonheidskompetisie gekroon. Die 21-jarige Van Zyl kom van Nelspruit in Mpumalanga en sy is ‘n vierdejaarstudent in Regte aan die Universiteit van Pretoria. Die skoonheidskompetisie het Donderdagaand (28 Januarie 2010) in die Aula op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria plaasgevind.

[Lees Meer]

Plagiaat voorkoming
Gelaai op 29 Jan 2010

Vanjaar gaan die Universiteit van Pretoria besondere aandag gee aan plagiaat. Nie met die doel om te polisieer nie, maar wel om soveel inligting moontlik daaroor aan studente te verskaf.

[Lees Meer]

 
 
« Back... 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 ...Next »
 
«Terug na die huidige nuus