Fotografie
OI bied 'n uiteenlopende fotografiese diens, film en digitaal, aan die Universiteit. Foto’s word gebruik vir opleidings-, navorsings- of reklamedoeleindes, sowel as vir die web en multimediaprogramme, en strek van beelde van wetenskaplike toerusting tot portrette.
|