Tuks o19 Netbal Speler ontvang Erkenning vir Besondere Prestasies
Deur Riana Bezuidenhout
Gelaai op 03 Mei 2012
Tuks o19 speler ontvang erkenning by u19 SA Kampioenskappe
Tuks o19 Netbal Speler ontvang Erkenning vir Besondere Prestasies
Tuks o19 en Gauteng Noord speelster ontvang erkenning by u19 SA Kampioenskappe wat deur Amathole in Oos London aangebied is.
Lou-Marie Geldenhuys

Ontvang trofee vir die beste Senterbaan Speelster in die u19 afdeling
|
|
|