TuksNetbal afrigters en bestuur gekies vir Gauteng Noord
Deur Riana Bezuidenhout
Gelaai op 16 Maart 2012
Gauteng Noord
TuksNetbal afrigters en bestuurslede genomineer vir Gauteng Noord vir 2012, is verkies.
Die volgende TuksNetbal afrigters en bestuurlede van TuksNetbal is op 14 Maart 2012 in kennis gestel van hul aanstelling as afrigters en bestuurders vir Gauteng Noord:
o21 Gauteng Noord Afrigter - Jenny van Dyk (TuksNetbal Hoof van Program en Tuks 1 Afrigter)
o21 Gauteng Noord Spanbestuurder - Riana Bezuidenhout (TuksNetbal Bestuurder)
o19 Gauteng Noord Afrigter - Erin Burger (Tuks o19 Afrigter)
Tuks of Niks!!
Taalversorger: Riana Bezuidenhout
|
|
|