Gauteng Noord o19 Span behaal Brons
Deur Riana Bezuidenhout
Gelaai op 03 Mei 2012
o19 Gauteng Noord span behaal brons medalje by o19 SA Netbal Kampioenskappe
Gauteng Noord o19 Span behaal Brons
o19 Gauteng Noord span behaal brons medalje by o19 SA Netbal Kampioenskappe gereel deur Amathole in Oos London, vanaf 26 April tot 2 Mei 2012.

Van links tot regs – Thembi Skonde (Tuks), Kgomotso (Rosina Sedibane), Singatwa Ngqeleni (Tuks), Lettie Radebe (Rosina Sedibane), Sally Fourie (Eersterust), Marli van Wyk (Tuks), Christel de Beer (Tuks), Uncial Haupt (Tuks), Jean-Mari Brown (Tuks), Lou-Marie Geldenhuys (Tuks), Monique de Villiers (Tuks)
|
|
|