Gauteng-Noord Speelsters Gekies vir die SA Netbal Oefenspanne
Deur Riana Bezuidenhout
Gelaai op 03 Mei 2012
Gauteng Noord Netbal
Spelers vir SA Netbal Oefenspanne is gekies by die o19 & o21 SA Kampioenskappe in Oos-Londen.
Gauteng-Noord Speelsters Gekies vir die SA Netbal Oefenspanne
Geluk aan die volgende Gauteng Noord speelsters wat gekies is vir die SA o19, o21 en o23 SA Netbal Oefenspanne!
o19 o21 o23
Uncial Haupt – Tuks
|
Elouise Annandale – Tuks
|
Melissa Myburgh – Tuks
|
Lou-Marie Geldenhuys – Tuks
|
Izette Lubbe – Tuks
|
Koena Phihlela – Rosina Sedibane
|
Christel de Beer – Tuks
|
Shadine van der Merwe – Tuks
|
Zanne-Marie Pienaar – Tuks
|
Marli van Wyk – Tuks
|
|
Charmaine Sekhaolela - Tuks
|
Monique de Villiers – Tuks
|
|
|
Lettie Radebe – Rosina Sedibane
|
|
|
|
|
|