University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Sentrum vir Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie

Sentrum vir Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie

Ons verwelkom u graag by die amptelike webwerf van die Sentrum vir Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie by Universiteit van Pretoria.


 

Nuus

Dubbele taksonomie-aanstellings op internasionale kommissies vir twee UP- mikrobioloŽ - 17/09/2014
Twee personeellede verbonde aan die Departement Mikrobiologie en Plantpatologie in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, en navorsers verbonde aan FABI, is onlangs gekies om op die internasionale liggame wat bakteriŽle en swam-taksonomie beheer, te dien.
[Lees Meer]
 
Sedibeng Water en UP - 15/09/2014
Op 9 September 2014 het die Departement Chemiese Ingenieurswese die die Sedibeng Water-leerstoel in Waterbenuttingsingenieurswese bekend gestel. Hierdie leerstoel is 'n samewerkingsinisiatief vir navorsing tussen UP en Sedibeng Water. Die geleentheid is bygewoon deur sleutelrolspelers in die bedryf en UP-personeel. Sleuteltoesprake is gelewer deur UP se prof Roelf Sandenbergh, prof Philip de Vaal, prof Evans Chirwa en mnr R Takalani, Direkteur: Korporatiewe Dienste en Waarnemende Hoof Uitvoerende Beampte van Sedibeng Water.
[Lees Meer]
 
UP werk saam aan ín projek om honger en ondervoeding die hoof te bied - 12/09/2014
Die Universiteit van Pretoria (UP) sal een van die instansies wees wat saamwerk aan ín reeks projekte wat gebaseer is op die beste idees en strategieŽ wat wÍreldwyd gegenereer is om oplossings te vind vir die honger en ondervoeding wat in sommige van die wÍreld se mees meedoŽnlose landboustreke aangetref word.
[Lees Meer]
 
Dekaan van Opvoedkunde verkies tot ondervoorsitter van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns - 11/09/2014
Prof Irma Eloff was tydens die onlangse Raadsvergadering van Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns verkies tot Ondervoorsitter.
[Lees Meer]
 
Navorsing oor sensoriesevoedselwetenskap weerklink in Afrika - 11/09/2014
Prof RiŽtte de Kock van die Departement Voedselwetenskap aan die Universiteit van Pretoria (UP), het in Augustus ín volsittinglesing, getitel ĎNavorsing oor sensoriesevoedselwetenskap wat weerklink in Afrikaí, gelewer op die Internasionale Unie vir Voedselwetenskap en Tegnologie (IUFoST) se WÍreldkongres oor Voedselwetenskap en Tegnologie in Montreal, Kanada. In die lesing het prof De Kock verduidelik hoekom sensoriesevoedselwetenskap baie belangrik is vir voedselsekerheid en ekonomiese ontwikkeling in die ontwikkelende wÍreld, veral in Afrika.
[Lees Meer]
 
Tukkie-student wen prestige-musiekkompetisie - 09/09/2014
Tydens Ďn glansgeleentheid in die Musaion Teater op die Universiteit van Pretoria (UP) se Hatfieldkampus die aand van Saterdag 6 September, is UP student Willem de Beer aangewys as die algehele wenner van die Afrikaanse Taal-en-Kultuurverening (ATKV) se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie, ATKV-Muziq. Willem se leermeester is UP se legendariese professor Joseph Stanford.
[Lees Meer]
 
Nuwe navorsingstema vir Geesteswetenskappe: Die Kind en die Storie - 08/09/2014
In Augustus is Ďn nuwe navorsingstema van die Fakulteit Geesteswetenskappe, ĎDie Kind en die Storieí, met dr Molly Brown van die Departement Engels as direkteur, van stapel gestuur. Die Fakulteit se ander vyf navorsingstemas is: 'Verbetering van die Welsyn van Weerlose Kinders', 'Vrede en Konflik', 'Suidelike Moderniteite', 'Visuele TegnologieŽ Ė Kritieke Ontmoetings' en die 'Program in Mense-ekonomie'.
[Lees Meer]