University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
UP Argief

UP Argief Nuus (Argief)

Universiteit van Pretoria Argief en Vega: Fotografie kompetisie wys die kreatiewe gees by Tukkies
UP Archives
Gelaai op 23 Sep 2014

Die UP Argief en Vega het hierdie jaar weereens ʼn suksesvolle reeks fotografiewerkswinkels geloods. Celeste Mckenzie, ‘n professionele fotograaf en dosent by Vega het vyf praktiese werkswinles deur die loop van die jaar aangebied en beoordeel.

[Lees Meer]

Brokkies uit die Argief: Jooltyd is joltyd
UP Archives
Gelaai op 17 Feb 2014

Studentepret ken geen perke nie, soveel te meer rondom Jool. In 1955 het 'n sogenaamde piering-frats, die breinkind van onnutsige studente, baie mense op hol gejaag.


[Lees Meer]

‘n Oorsigsblik op Tukkie se verlede: Anton Rupert
Alida Green
Gelaai op 13 Jan 2014

Amper alles rakende Tukkies se verlede word in die UP Argief ontsluit en bewaar. Dit sluit onder andere offisiële korrespondensie, notules van vergaderings asook foto’s en koerantuitknipsels en gedenkalbums van kampuslewe in.

[Lees Meer]

‘n Oorsigsblik op Tukkie se verlede
Alida Green
Gelaai op 06 Jan 2014

Amper alles rakende Tukkies se verlede word in die UP Argief ontsluit en bewaar. Dit sluit onder andere offisiële korrespondensie, notules van vergaderings asook foto’s en koerantuitknipsels en gedenkalbums van kampuslewe in.

[Lees Meer]

Bring jou kamera en trek jou stapskoene aan vir die volgende, gratis fotografiewerkswinkel.
Alida Green
Gelaai op 16 Aug 2013

Registreer vandag nog vir die fotografiewerkswinkel van 7 September

[Lees Meer]

Wenners van kampus foto’s afgekondig by fotografiewerkswinkel
Alida Green
Gelaai op 29 Jul 2013

Baie geluk aan die wenners van die eerste twee fotografiewerkswinkels van 2013.

[Lees Meer]

‘Photo book know how’: aangebied deur UP Argief en Q-Photo
UP Archives
Gelaai op 15 Jul 2013

Is jou rekenaar oorlaai met digitale foto’s? Het jy stapels CD’s en weet nie waar om enige van jou foto’s op te spoor nie? Hierdie is jou kans om te leer om ‘n fotoboek te ontwerp. ‘n Professionele fotoboekontwerper sal jou stap vir stap wys om agtergronde, rame en spesiale karakters te gebruik om jou fotografiese herinneringe op ‘n spesiale manier vas te vang. Die fotoboekwerkswinkel sal op 27 Julie 2013 in GW4-1 op die UP hoofkampus plaasvind en om 09:00 begin. Almal is welkom om dit by te woon.

[Lees Meer]

UP steek grense oor met toerisme
Richard Wyllie
Gelaai op 13 Jun 2013

Die Fakulteit Geesteswetenskappe van die Universiteit van Pretoria is onlangs deur twee akademiese personeellede op die Atlas Africa konferensie in Kigali, Rwanda, verteenwoordig. Mnr. Richard Wyllie (Departement Historiese en Erfenisstudies) en Professor Chris Boonzaaier (Departement Antropologie en Argeologie ) het albei referate gelewer.

Die Rwanda Tourism University College (RTUC) het vir die eerste keer as gasheer opgetree vir die agtste twee-jaarlikse konferensie wat vanaf 3 tot 5 Junie 2013 gehou is.

[Lees Meer]

UP Argief, Q-Photo en Vega fotografie werkswinkels
UP Archives
Gelaai op 24 May 2013

Hiermee die datums vir die gewilde, gratis, UP Argief, Q-Photo en Vega fotografiewerkswinkelswat in 2013

[Lees Meer]

Verbreed jou kennis met gratis fotografiewerkswinkels
Alida Green
Gelaai op 30 Apr 2013

Die volgende fotografiewerkswinkel van 2013, aangebied deur die Universiteit van Pretoria Argief in samewerking met Q-Photo, en Vega, sal Saterdag 11 Mei 2013 om 09:00 in GW 4-1 begin.

[Lees Meer]

Kleredrag vir die Gradeplegtigheid
Alida Green
Gelaai op 05 Apr 2013

Die 2013 herfspromosieplegtigheid begin die 3rde April, 83 jaar na die eerste UP gradeplegtigheid in Oktober 1930 plaasgevind het.

[Lees Meer]

Onthou die datums
UP Archives
Gelaai op 22 Feb 2013

Die gewilde, gratis, fotografiewerkswinkel, aangebied deur die UP Argief en QPhoto, sal op die volgende datums op die Universiteit van Pretoria se Hatfieldkampus plaasvind:

[Lees Meer]

Sokker By UP
UP Archives
Gelaai op 15 Feb 2013

Sokker is een van die eerste sportsoorte wat aan die Transvaal Universiteitskollege (TUK) voorloper van UP beoefen is. Toe die rugbyklub in 1909 tot stand gekom het, was die sokkerklub reeds daar.

[Lees Meer]

Ienks en Jool
UP Archives
Gelaai op 21 Dec 2012

Die studente-getalle van die destydse Transvaal Universiteitskollege (TUK) was so min, dat eerstejaars in die vroeë jare nie ontgroen nie is nie.

[Lees Meer]

UP Argief/ Q-Photo fotokompetisie wenners
UP Archives
Gelaai op 19 Oct 2012

Die UP Argief het hierdie jaar, in samewerking met Q-Photo en Vega, 10 jaar van ‘n suksesvolle fotografie-projek gevier.

[Lees Meer]

Gratis fotografiewerkswinkel aangebied deur die Universiteit van Pretoria Argief, Q-photo en Vega
UP Archives
Gelaai op 10 Sep 2012

Die vierde fotografiewerkswinkel, aangebied deur die Universiteit van Pretoria Argief in samewerking met Q-Photo en Vega, begin Saterdag 15 September 2012 om 09:00 in GW 4-1.

[Lees Meer]

Aula herdenking
UP Archives/UP Argiewe
Gelaai op 27 Aug 2012

In die vroeë jare van die Transvaal Universiteitskollege was daar nie ‘n saal vir groter studente byeenkomste op die Hatfield kampus beskikbaar nie. Om daardie rede het promosieplegtighede, by voorbeeld, in die Pretoria Stadsaal plaasgevind en is die Graduandi bal in ‘n hotel in die middestad gehou.

[Lees Meer]

‘Photo book know how’: aangebied deur UP Argief en Q-Photo
UP Archives
Gelaai op 25 Jul 2012

Is jou rekenaar oorlaai met digitale foto’s? Het jy stapels CDs en weet nie waar om enige van jou foto’s op te spoor nie?

[Lees Meer]

Uittreksels uit die UP Argief: Argitektuur op die Tukkiekampus
UP Archives
Gelaai op 11 Jul 2012

Amper alles rakende Tukkies se verlede word bewaar in die UP Argief. Dit sluit onder andere eeu oue offisiele korrespondensie, notules van vergarderings asook fotos en koerantuitknipsels van kampuslewe in.

[Lees Meer]

Begin van Jool
UP Archives
Gelaai op 15 Feb 2012

Volgens die Afrikaanse Woordeboek beteken die woord ienk ‘n “eerstejaarstudent aan die Universiteit van Pretoria”. Dit het op die Tukkie-kampus ontstaan en word nêrens elders gebruik nie.

[Lees Meer]

Nuwe hoogtes bereik in fotografie
UP Archives
Gelaai op 04 Nov 2011

Hierdie is die negende agtereenvolgende jaar wat die Universiteit van Pretoria Argief die fotografiewerkswinkel en kompetisie, met die ondersteuning en borgskap van Q-Photo, Vega en Fujifilm, aangebied het.

[Lees Meer]

Vergroot jou aperture met gratis vierde fotografiewerkswinkel
Alida Green
Gelaai op 12 Sep 2011

Die vierde fotografiewerkswinkel, aangebied deur die Universiteit van Pretoria Argief in samewerking met Q-Photo, Fujifilm en Vega, begin Saterdag 17 September 2011 om 09:00 in GW 4-1.

[Lees Meer]

'n Wandeling deur Tyd
Gelaai op 22 Aug 2011

Vrydagaand, 12 Augustus 2011 het die honneurs-studente in Historiese en Erfenisstudies (BHCS) en die finale jaar Verbruikerswese-studente saamgespan om ?n feesmaal wandeling deur tyd te skep.

[Lees Meer]

Vergroot jou aperture met gratis fotografiewerkswinkel
Alida Green
Gelaai op 27 Jul 2011

Die derde fotografiewerkswinkel, aangebied deur die Universiteit van Pretoria Argief in samewerking met Q-Photo, Fujifilm en Vega, begin Saterdag 30 Julie 2011 om 09:00.

[Lees Meer]

Tukkies Onthou
Gelaai op 26 May 2011

Hierdie gediggie het in "Die Perdeby" gedurende Augustus 1984 verskyn.

[Lees Meer]

Q-Photo en UP Argief fotografiewerkswinkels
Alida Green
Gelaai op 11 Feb 2011

Die gewilde Q-Photo en UP Argief Saterdag werkswinkels, wat deur Vega aangebied word, begin weer op 26 Februarie.

[Lees Meer]

UP Hoofkampus: 'n 100 jaar viering
Ria van der Merwe
Gelaai op 07 Jan 2010

Alhoewel die Universiteit van Pretoria reeds in 1908 gestig is as die Transvaal Universiteitskollege, het dit eers in 1910 na die huidige kampus in Hatfield verskuif.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
Q-Photo and UP Archives Photographic Workshops
Deur Alida Green
Gelaai op 02 Mar 2011

More than 150 students, staff and members of the public attended the first of four Q-Photo and UP Archives photographic workshop on Saturday 26 February.

[Lees Meer]

From fact to fiction: Kekena's 'Krazy Rose'
Deur Yvonne Smith
Gelaai op 06 Dec 2010

"...one could say the house was smiling, the corners of its lips bursting with a richness of history so ready to be told it oozed out in the little crescent cuts of the roof and the artistic sash windows..." So follows Dikgang Kekana's description of Kya Rosa in his winning short story for the Kya Rosa Fact to Fiction Writing Competition.

[Lees Meer]

Photography in focus: the eighth annual Q-Photo Competition
Deur Yvonne Smith
Gelaai op 06 Dec 2010

The eighth award ceremony of the annual photographic workshop series, sponsored by Q-Photo, FujiFilm and the photographic college, Vega, took place on 2 November 2010. "This project continues to reach new heights, not only in terms of student participation, but also as regards their photographic ability," said University of Pretoria (UP) Registrar, Prof. Niek Grové, at the opening of the prize-giving function.

[Lees Meer]

Eastern exposure-three UP students achieve success in international photography competition
Deur Yvonne Smith
Gelaai op 08 Oct 2010

Bertus Ras, Franco Megannon and Marinet Vorster, all participants in the UP Archives Q-photo photographic workshops and competition, received international acclaim in the recent International Inter-University Photography Exhibition (IIUPE) held in Bangladesh.

[Lees Meer]

International Museum Day 18 May 2009
Gelaai op 13 May 2009

Come and join the UP Museums and Archives on 18 May to commemorate International Museum Day.

[Lees Meer]

UPA and Vega photographic workshop reminder
Deur UPA
Gelaai op 12 May 2014

Photographic workshop reminder


[Lees Meer]

Remembering Tukkies: Residence life
Deur UP Archives
Gelaai op 26 Mar 2014

“Vergeet-my-nie” ladies hostel, or “Die Fant” as it was previously known, was built according to plans of the Department of Public Works for the amount of £18 746. It was completed in May 1926 and the official opening was on a Friday afternoon in September of that year.



[Lees Meer]

Department of Historical and Heritage Studies post graduate students poster exhibition featured at National Tourism Research seminar
Deur Alida Green
Gelaai op 14 Mar 2014

Three post graduate students from the Department of Historical and Heritage Studies in the Faculty of Humanities participated in the Research Seminar hosted by the National Department of Tourism (NDT) on 13 March 2014.

[Lees Meer]

Brief history of UP
Deur Alida Green
Gelaai op 20 Jan 2014

If one looks at the bustling and sprawling campus today, it is hard to image that when the Transvaal University College (TUC) opened its doors in February 1908, there was a grand total of 32 students, three lecturers and four professors. A legacy of these early days is the affectionately used acronym Tuks or Tukkies.


[Lees Meer]

Winners of the University of Pretoria Archives, Q-Photo and Vega competition highlight the creative spirit at Tukkies
Deur UP Archives
Gelaai op 25 Oct 2013

This year the University of Pretoria Archives (UPA), together with Q-Photo and Vega, celebrated another year in presenting a very successful collaborative photographic project.

[Lees Meer]

UP Historical and Heritage Studies Professor maintains international Chinese position
Deur UP Archive
Gelaai op 20 Sep 2013

Professor Karen Harris of the Department of Historical and Heritage Studies in the Faculty of Humanities has again been re-elected as the African representative on the executive board of the International Society for the Study of Chinese Overseas (ISSCO).

[Lees Meer]

South African Chinese commemorate Dignity Day
Deur UP Archives
Gelaai op 21 Jun 2013

The Chinese community of South Africa celebrated Dignity Day on 17 June. Professor Karen Harris of the Department of Historical and Heritage Studies was invited to address the gathering which marked the fifth anniversary of the historic court case that recognised the South African Chinese as having been historically disadvantaged under apartheid and before. Prof Harris’s on-going research on the South African Chinese over the past two decades - along with her doctoral thesis - were used as part of the evidence in the 2008 court submission.

[Lees Meer]

Tourism research knows no boundaries
Deur Richard Wyllie
Gelaai op 15 Mar 2013

Representatives from the Department of Historical and Heritage Studies and the Department of Anthropology and Archaeology were invited to present their research findings of a study at a Research Colloquium of the National Department of Tourism (NDT) on 12 March 2013 in Johannesburg.

This signified the completion of the first phase of a research project entitled, ‘Understanding the Concept of Cross-Border Guiding in Southern Africa’ which was commissioned by the NDT.

[Lees Meer]

UP Archives/Q-Photo photo competition: Workshop 2, 12 May 2012
Deur UP Archives
Gelaai op 03 May 2012

This year the UP Archives, together with Q-Photo and Vega, will be celebrating a decade of presenting a very successful collaborative photography project.

[Lees Meer]

Closing date of the UP Archives/Q-Photo first assignment extended
Deur UP Archives
Gelaai op 16 Mar 2012

The handing in of CDs and films for the UP Archives/Q-Photo photographic workshops’ first assignment has been extended to Monday, 19 March.

[Lees Meer]

UP Archives/Q-Photo competition: a decade of photography, a decade of prizes
Deur UP Archives
Gelaai op 17 Feb 2012

This year the UP Archives, together with Q-Photo and Vega, will be celebrating a decade of presenting a very successful collaborative photography project.

[Lees Meer]

«Terug na die huidige nuus