TuksRugby beloon 2009-sterre
Gelaai op 29 Oktober 2009
Ettienne Breytenbach, TuksRugby se Voorspeler van die Jaar.
Die Tuks-rugbyklub het Donderdag (29 Oktober) sy jaarvergadering gehou waartydens al die sterre van 2009 ook bekroon is.
Nollis Marais, wat Freddie Grobler se nuwe adjunk by Tuks I is, is aangewys as afrigter van die Jaar. Onder hom het die Jongspan weer in die o.21-eindsryd van die Blou Bulle konin gekraai.
Fanie Booysen (heelagter/vleuel) en die stut Etienne Breytenbach is as Spelers van die Jaar aangewys.
Vir die volledige jaarverslag, kliek hier.
|
|
|