|
Verifikasie van Kwalifikasies
|
|
|
Die verifikasie van alle kwalifikasies wat by die Universiteit behaal is, word deur die maatskappy
MIE Background Screening hanteer.
Kontak MIE by 012 644 4000, of deur middel van hulle webblad www.mie.co.za
of epos na info@mie.co.za vir enige behoeftes met betrekking tot kwalifikasieverifikasie.
|