University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Studentelewe

Nuus en Gebeure (Argief)

Serrie 2013
Student Life
Gelaai op 06 May 2013

Serriekoors het Tukkies vanjaar soos nooit tevore getref en die kompetisie was VUURWARM!
Na ‘n taai maar prettige uitdunrondte, het vyf koshuise in elke kategorie die verhoog laat vlamvat in die Amfiteater en Aula op 2 Mei 2013.


[Lees Meer]

Studentewelstand-Opedag
Erika Roux
Gelaai op 26 Feb 2013

Julle word uitgenooi om Studentewelstand-Opedag by te woon

[Lees Meer]

Totsiens, Mev Krige!
Student Life
Gelaai op 29 Nov 2012

Die Huiskomitee van Vividus Mans het in ware Vividus-styl afskeid geneem van Mev. Nerina Krige wat binnekort aftree.

[Lees Meer]

Jaareind-ontbyt
Student Life
Gelaai op 27 Nov 2012

Op 1 November 2012 het die Departement Studentesake die Voogde en Voorsitters van die Daghuise en Fakulteitshuise met 'n ontbytfunksie bedank vir hul harde werk gedurende 2012.

[Lees Meer]

SIFE UP blink uit by die SIFE 2012 Nasionale Kompetisie
Student Life/Studentelewe
Gelaai op 31 Jul 2012

Die lang ure wat hulle aan hul voorbereiding vir die Studente vir Vrye Ondernemerskap (SIFE) se 2012 Nasionale Kompetisie bestee het, was beslis die moeite werd vir die span van die Universiteit van Pretoria, wat na die finale rondte deurgedring het. Altesaam 27 instansies het aan die kompetisie deelgeneem en die UP-span het die derde plek verower.

[Lees Meer]

Petroné maak naam in New York
Student Life
Gelaai op 31 Jul 2012

Petroné Snyman, Tuks Joolkoningin 2011/2012 het pas teruggekeer van ‘n konvensie van die “International Modelling and Talent Association” in New York, VSA.

[Lees Meer]

Eerste SIFE Intervarsity 2012
Robyn Simpson
Gelaai op 24 May 2012

Die Students in Free Enterprise (SIFE)-spanne van die Universiteit van Pretoria het wonderlike voorleggings van hul verskeie gemeenskapsprojekte gelewer by hul eerste Intervarsity-kompetisie vir die jaar wat op 19 Mei 2012 plaasgevind het.

[Lees Meer]

BIO: Mooi van Binne en Buite
Student Life
Gelaai op 21 May 2012

Die pragtige dames van die Groenkloofkampus het onlangs ‘n heerlike Vrydagmiddag in mekaar se geselskap deurgebring terwyl hul die ware betekenis van skoonheid oordink het.

[Lees Meer]

Klasverteenwoordigers: Leierskap en Volgelingskap
Student Life
Gelaai op 21 May 2012

Meer as 200 klasverteenwoordigers van verskeie fakulteite het vandeesmaand ‘n lewendige leierskapswerkswinkel in die Roosmaryngebou bygewoon. Maar die fokus was nie net op leierskap nie; die hele konsep van volgelingskap is ook verken.

[Lees Meer]

Opedag 2012
Student Life
Gelaai op 21 May 2012

Duisende voornemende Tukkies is op Saterdag 19 Mei 2012 by die verskillende UP-kampusse ontvang met ware Tukkie-gasvryheid. Buiten die belangrike akademiese inligting, is skoliere ook blootgestel aan die lewendige studentelewe wat hul kan verwag as hul by die Tukkie-familie sou aansluit.

[Lees Meer]

Voogde vergader by Roosmaryn
Student Life
Gelaai op 04 May 2012

Die Departement Studentesake het op Vrydag, 4 Mei 2012 'n oggendtee vir die Fakulteitshuisvoogde aangebied.

[Lees Meer]

Shavathon 2012: Dankie Tukkies!
Mia Badenhorst
Gelaai op 18 Apr 2012

Studente en personeel het hul ware kleure gewys by vanjaar se Tuks CANSA Shavathon wat tussen 11 en 17 April 2012 op vier kampusse plaasgevind het. Menige het kaalkop daarvan afgekom en ‘n paar dapper dames het selfs die poniesterte laat waai.

[Lees Meer]

Tuks CANSA Shavathon 2012
Student Life
Gelaai op 11 Apr 2012

Die hare gaan waai by die jaarlikse Tuks CANSA Shavathon 2012 wat hierdie week afskop!


[Lees Meer]

Stem vir Miss Varsity Cup 2012
Student Life
Gelaai op 02 Apr 2012

Die nasionale Miss Varsity Cup-kompetisie word op 9 April 2012 tydens die Varsity Cup finaal aangebied. Ons eie Miss Tuks Varsity Cup, Cayla Esterhuysen, sal teen ander universiteite se Miss Varsity Cup-wenners deelneem.

[Lees Meer]

Tuks Jooloptog
UP
Gelaai op 10 Feb 2012

Die jaarlikse Tuks-Jooloptog vind op Saterdag, 11 Februarie 2012 plaas. Vanjaar word ‘n nuwe, ietwat korter roete gevolg en die optog vind vroeër in die dag plaas.

[Lees Meer]

TuksJOOL UP Beatz-fees
UP
Gelaai op 10 Feb 2012

Op Vrydag, 10 Februarie 2012 word die TuksJOOL UP Beatz-fees op die Joolplaas aangebied. Verskeie plaaslike en nasionale kunstenaars en groepe sal tydens dié musiekfees vanaf 14:00 tot 23:00 ten bate van liefdadigheid op die verhoog te sien wees.

[Lees Meer]

Oom Gert se nuwe tuiste
Mia Badenhorst
Gelaai op 11 Jan 2012

Toe die Afdeling Studenteontwikkeling vanaf Tukkiewerf na Roosmaryn trek, het die beeldjie van die legendariese Oom Gert ook saamgeskuif.

[Lees Meer]

Verwelkomingsdag 2012
Mia Badenhorst
Gelaai op 11 Jan 2012

Ons sien uit daarna om al die nuwe Eerstejaarstudente en hul ouers te verwelkom op Saterdag, 28 Januarie 2012.

[Lees Meer]

Mej & Mnr Tuks 2011
Thabane Mkhwebane
Gelaai op 20 Sep 2011

Veels geluk aan Thabani Mbule en Randy Kgodumo - ons nuut gekroonde Mnr en Mej Tuks 2011!

[Lees Meer]

Grondwetlike Tribunaal 2012
Gelaai op 20 Sep 2011

Aansoeke vir die Grondwetlike Tribunaal 2012 is NOU OOP.

[Lees Meer]

Kaartjies vir Nasionale Serenade 2011
Student Life
Gelaai op 26 Aug 2011

Slegs 'n beperkte aantal kaartjies is nog beskikbaar vir die Nasionale Serenade-kompetisie 2011.

[Lees Meer]

Studenteparlement-nominasies
IEC
Gelaai op 18 Jul 2011

Nominasies vir die Studenteparlement het op Maandag, 18 Julie 2011 geopen.

[Lees Meer]

Totsiens Tukkiewerf
Mia Badenhorst
Gelaai op 08 Jun 2011

Die Afdeling Studente-ontwikkeling trek op 20 Junie 2011 na Roosmaryn (oorkant Studentegesondheid).

[Lees Meer]

Verenigings 2011
Mia Badenhorst
Gelaai op 07 Jun 2011

Het jy geweet dat daar meer as 142 amptelike studenteverenigings by Tukkies is?

[Lees Meer]

Junie Eksamen 2011
Mia Badenhorst
Gelaai op 07 Jun 2011

Die Departement Studentesake wens alle Tukkies ?n voorspoedige eksamen toe.

[Lees Meer]

Victor is ons held
Mia Badenhorst
Gelaai op 07 Jun 2011

"Hier's 'n toets om te bepaal of jou doel in die lewe al vervul is: as jy nog lewe, is dit nie". Met hierdie woorde het Victor Vermeulen die studenteleiers van Tukkies aan die dink gesit...

[Lees Meer]

Serrie Finaal 2011
Stuku
Gelaai op 04 May 2011

Daar is nie medisyne vir 'Serriekoors' nie!

[Lees Meer]

UP KANSA Shavathon 2011 ?n reuse sukses!
Anneke Bothma
Gelaai op 14 Apr 2011

Tuks het groot gegaan die jaar met vyf KANSA Shavathons op vier kampusse, soos julle reeds weet. Personeel en studente van Groenkloof-kampus het Maandag 11 April 2011 hulle beurt gekry om te deel in die pret en R 2 750 ingesamel.

[Lees Meer]

Wys jou ware KLEURE en neem deel aan die derde UP KANSA Shavathon - dis nou die kaalkop-waarheid!
Gelaai op 30 Mar 2011

UP gaan groot die jaar - shavathon-geleenthede word op vier kampusse aangebied so maak seker jy deel in die aksie!

[Lees Meer]

Opleidingsessie vir Klasverteenwoordigers
Mia Badenhorst
Gelaai op 11 Mar 2011

Alle Klasverteenwoodigers op die Hatfieldkampus word uitgenooi na 'n inligtingsessie oor die Klasverteenwoordigerstelsel.

[Lees Meer]

Verwelkomingsdag 2011
Mia Badenhorst
Gelaai op 08 Feb 2011

'n Nuwe generasie eerstejaars het op Saterdag, 29 Januarie 2011 by UP aangemeld.

[Lees Meer]

A2S@UP Hoogtepunte-program
Mia Badenhorst
Gelaai op 08 Feb 2011

Duisende eerstejaars het op Maandag, 31 Januarie 2011 na die Rembrandtsaal op die LC de Villiers Sportkampus gestroom vir die A2S@UP Hoogtepunte-program. En hoogtepunte was daar beslis!

[Lees Meer]

Tuks Mode-moet-hê
Mia Badenhorst
Gelaai op 08 Feb 2011

Die Wannabee klerewinkel op die Hatfieldkampus was ongetwyfeld die gewildste modeketting in Pretoria die afgelope week!

[Lees Meer]

Verkiesingsuitslae
Gelaai op 23 Sep 2010

Die Studenteparlement se verkiesingsuitslae is op Donderdag, 23 September 2010 deur die Onafhanklike Verkiesingskomitee aangekondig.

[Lees Meer]

UP se Brightest Young Minds
Gelaai op 22 Sep 2010

Adam Heyns, Johann van den Bergh, Mario Fasondini en William Jiyana van die Universiteit van Pretoria het 7 - 11 September 2010 die BYM Konferensie in Stellenbosch bygewoon.

[Lees Meer]

Nasionale Serenade-kompetisie 2010
Gelaai op 06 Sep 2010

Wat het 'n klomp seerowers, begrafnisondernemers, perdejoggies, hotelportiers en weermagtroepe in gemeen? Hulle was die afgelope naweek in Stellenbosch om vyf universiteite te verteenwoordig in die Nasionale Serenade-kompetisie 2010!

[Lees Meer]

OVK ingesweer
Gelaai op 18 Aug 2010

Die Onafhanklike Verkiesingskomitee (OVK) vir vanjaar se Studenteparlements-verkiesing is deur die Hoofregter van die Grondwetlike Tribunaal, Me Thokozani Dlongolo, tydens 'n seremonie in Tukkiewerf ingesweer.

[Lees Meer]

SIFE UP verower die Suid- Afrikaanse titel
Anthony Townsend
Gelaai op 10 Aug 2010

Die Universiteit van Pretoria se SIFE-span is die afgelope naweek as Nasionale Kampioene aangewys.

[Lees Meer]

Daghuise maak skoonskip by Serenade
Student Life
Gelaai op 10 Aug 2010

Die Daghuise het geskiedenis gemaak toe hulle die eerste plekke albei kategorieë losgesing het in die Stuku Serenade 2010 finaal die afgelope naweek.

[Lees Meer]

Golden Key Internasionale Konferensie 2010
Student Life
Gelaai op 10 Aug 2010

Vier studente het die Universiteit van Pretoria se Golden Key-tak verlede maand by die Golden Key Internasionale Konferensie 2010 in vuurwarm Scottsdale, Arizona, VSA verteenwoordig.

[Lees Meer]

Tukkie verower dansbaan
Mia Badenhorst
Gelaai op 02 Aug 2010

Carlien Scholtz, 'n tweedejaar elektroniese ingenieursstudent en haar dansmaat Cuelin Arnolds is Saterdagaand gekroon as die SA Latyns Amerikaanse Amateur Danskampioene.

[Lees Meer]

Stuku Serenade 2010
Daren Swart
Gelaai op 28 Jul 2010

Stuku bied met trots aan: Tuks Serenade 2010!

[Lees Meer]

Het jy n Golden Key uitnodiging ontvang?
Mia Badenhorst
Gelaai op 01 Jul 2010

As jy onlangs uitgenooi is om by Golden Key International Honour Society aan te sluit, beteken dit dat jy in die top 15% van jou studierigting presteer het. Veels geluk!

[Lees Meer]

Betower deur Dr David Molapo!
Mia Badenhorst
Gelaai op 19 May 2010

"Die lewe is soos 'n muntstuk. Jy kan dit op enige manier gebruik, maar jy kan dit net eenkeer gebruik."

[Lees Meer]

Stuku bied aan: Serrie 2010
Stuku EC
Gelaai op 21 Apr 2010

Vanjaar se Serrie Finaal beloof om ‘n fantastiese ervaring te wees met Tukkies se beste studentetalent en boonop Die Heuwels Fantasties as die gaskunstenaars.

[Lees Meer]

Tuks wys hul ware kleure
Anneke Bothma & Mia Badenhorst
Gelaai op 11 Mar 2010

Die tweede UP KANSA Shavathon was ‘n reuse sukses! Die tema vir die 2010 Shavathon was you can shave a difference. En wat ‘n verskil het Tukkie-personeel en –studente nie gemaak deur hul groot ondersteuning van hierdie inisiatief nie!

[Lees Meer]

Ienkmelodienk 2010
Mia Badenhorst
Gelaai op 27 Jan 2010

Die jaarlikse Eerstejaarskonsert van die Universiteit van Pretoria het 2010 op ‘n hoë noot afgeskop. Koshuise en Daghuise het behoorlik met die talente van hul nuwelinge gespog.

[Lees Meer]

Tuks Burgerskapsprogram 2010
Mia Badenhorst
Gelaai op 22 Jan 2010

Yeah Tuks! Dit is hoe die Studentedekaan die Eerstejaarstudente in die Rembrandtsaal verwelkom het tydens die Tuks Burgerskapsprogram op Maandag, 18 Januarie 2010.

[Lees Meer]

Verwelkomingsdag 2010
Mia Badenhorst
Gelaai op 22 Jan 2010

Studentelewe is LEWENDIG by Tuks! Dit is duidelik aan die Eerstejaarstudente en hul ouers gedemonstreer in die Piazza (Hatfieldkampus) tydens Verwelkomingsdag op 16 Januarie 2010.

[Lees Meer]

Opening van die HUB
Gelaai op 22 Oct 2009

Die NG-kerk Universiteitsoord het op 13 Oktober 2009 hul splinternuwe HUB geopen.

[Lees Meer]

Studentevergadering Verkiesingsirkus 2009
Gelaai op 01 Sep 2009

HATFIELDKAMPUS, PIAZZA
Donderdag, 3 September 2009
Program

GEBRUIK DIE GELEENTHEID OM JOU KANDIDATE TE ONDERVRA, EN VIND UIT
WAARVOOR HULLE STAAN.


[Lees Meer]

'Random Acts of Kindness Week' - 'n groot sukses
Anneke Bothma
Gelaai op 18 Feb 2009

'n Groot dankie aan alle Tukkies wat deelgeneem het aan laas week se 'Random Acts of Kindness'-projek.

[Lees Meer]

Tuks se Joolkoningin gekroon
Gelaai op 26 Jan 2009

Suné Barnard het die 2009 Tuks Joolkoningin-skoonheidswedstryd gewen. Die twintigjarige Barnard studeer Bemarkingsbestuur aan die Universiteit van Pretoria.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
SIFE UP Team in Semi-Finals of National Competition 2011
Deur SIFE UP
Gelaai op 29 Jul 2011

While the majority of students were enjoying their winter holidays, the SIFE UP team were rehearsing for their most important event of the year: the annual SIFE National Competition held at Emperor's Palace on 13 and 14 July 2011.

[Lees Meer]

Tuks Rag Committee interviews
Deur Tuks Rag
Gelaai op 22 Jul 2011

Tuks Rag is holding its annual interviews for those who would like to be on the Central Rag Committee.


[Lees Meer]

Tuks wen Nasionale Debatskompetisie
Gelaai op 12 Apr 2011

Tuks 1 is aangewys as die wenners van die jaarlikse ATKV Universiteitsdebatsfinaal gehou van 7 tot 10 April 2011 te Noordwes Universiteit, Potchefstroomkampus.

[Lees Meer]

UP Yours Comedy Show
Gelaai op 20 Aug 2010

Stuku (Student Culture) proudly presents the Annual UP YOURS COMEDY SHOW.

[Lees Meer]

Wathint' Abafazi, Wathint' Imbokodo
Deur Chakalaka@UP Team 2010
Gelaai op 12 Aug 2010

9th August 2010 marked the 54th anniversary of National Women's Day. Chakalaka@UP celebrated this significant holiday by hosting the Exceptional Women of the University of Pretoria Tea Banquet at Adlers Restaurant (Hatfield Campus) on the morning of Friday, 6th August. The aim was to see all the outstanding women of University of Pretoria unite and celebrate National Women's Day together.

[Lees Meer]

SIFE UP on the lips of every student...
Deur Anthony Townsend
Gelaai op 17 Mar 2010

Student Centre, Hatfield Campus, UP - March 16, 2010 - SIFE UP awareness campaign propagates a surge of inspiration throughout the attending UP students.

[Lees Meer]

Tuks Debatspan verower Silwermedaljes in Stellenbosch
Deur Mia Badenhorst
Gelaai op 10 Mar 2010

Twee spanne van die Universiteit van Pretoria het op 5 en 6 Maart 2010 teen vier ander universiteite gedebatteer in die Nasionale ATKV-debatskompetisie. Hierdie geleentheid is vanjaar deur die Universiteit van Stellenbosch aangebied.

[Lees Meer]

Worm Book Drive
Gelaai op 09 Sep 2009

The season for giving is upon us once again. An opportunity to be selfless, considerate and most importantly make a difference in someone’s life has presented itself in the form of Worm. Worm is a book collection initiative started by Celebration Christian Society in order to use books as a tool of empowerment to those less fortunate.

[Lees Meer]

NATHouse Presents: “Young Fresh Designs” Fashion Show
Gelaai op 01 Sep 2009

You’re invited to a Fashion Show hosted by NATHouse on 5 September 2009 at the Burgundy’s Club Hall on the Hatfield campus (next to the Aula) at 15h00.

[Lees Meer]

Received a Golden Key invitation?
Gelaai op 14 Aug 2009

If you have recently received an invitation to join Golden Key International Honour Society, it means that you are in the top 15% of your field of study. Congratulations! This is a reminder that the membership deadline date is 31 August 2009.

[Lees Meer]

Launch of the brand new EBIT Faculty House
Gelaai op 12 Aug 2009

All interested students (especially those from the EBIT Faculty) are invited to attend the launch of the brand new EBIT Faculty House.

[Lees Meer]

Unlocking Organizational Effectiveness and Productivity
Gelaai op 30 Jul 2009

Simply put it's about finding out what makes you tick and aligning this with your environment.
It's about your uniqueness.
It's about discovering and unlocking your natural potential.
It's about fulfillment and being really effective and productive at what you do.


[Lees Meer]

CSA AIDS Week 3 – 7 August 2009
Gelaai op 28 Jul 2009

SO… You want your share of 100 movies ticket for you and a friend? AND what would you say if we threw in a Steers meal voucher to go with the movie tickets????

[Lees Meer]

Make your imprint - celebrate Mandela Day with the rest of the world!
Gelaai op 16 Jul 2009

Nelson Mandela teaches us that every human being can make a positive imprint. We raise our hands in celebration and renewed commitment to the making of a just society.
Mandela Day celebrates the idea that each individual has the ability to transform the world, to make an imprint.

[Lees Meer]

Join the IAM Fashion show
Gelaai op 08 Jul 2009

The IAM Fashion show, brought to you by Celebration Christian Society, is a celebration of various forms of creative arts including dance, poetry, song and most definitely fashion. Image:IAM aims at driving home the message of true beauty and identity in Christ. For we are made in the Image of the Great I AM!

[Lees Meer]

Are you proudly South African during the month of June?
Gelaai op 18 Jun 2009

We've celebrated Youth Day on June 16th. It's so important to know our history and heritage - where do we come from - in order to understand where we're heading towards. Do you know why this day is remembered and celebrated on June 16th every year? June is also Blood Donor Month - have you given the gift of life yet?

[Lees Meer]

Vote for...a positive attitude!
Gelaai op 21 Apr 2009

Small changes in the way you think can have a huge impact on the way you act and engage in your world.

[Lees Meer]

Tuks Miss Rag Queen
Deur Student Life
Gelaai op 10 Aug 2010

The search is on!

[Lees Meer]

«Terug na die huidige nuus