Die TuksAlumniraad is die eienaars en kurators van die TuksAlumni Beursfonds.
Oor die jare het alumni bygedra tot die TuksAlumni Beursfonds wat deel vorm van die TuksAlumni Jaarfonds. UP se Afdeling: Studiefinansiering bestuur dié Fonds namens die TuksAlumni-raad en ken jaarliks beurse aan verdienstelike studente toe.
Willie Spies, Voorsitter van die TuksAlumni- Lindie Schuld van die Afdeling: Studiefinansiering
raad en Thabang Mahlangu, 'n alumni- en student Chanelle van Staden.
beurshouer.