English |  Afrikaans |    
  
Onderwysinnovasie

Meer oor ons

Die Departement vir Onderwysinnovasie (voorheen die Departement van Telematiese Leer en Onderwysinnovasie) is in 1997 aan die Universiteit van Pretoria gevestig. Dit het ontstaan as gevolg van die herstrukturering van die Buro vir Akademiese Ondersteuningsdienste (wat hoofsaaklik op die ondersteuning van kontakonderwys gefokus het) om elemente van buigsame, tegnologieversterkte en studentgesentreerde leerbenaderings te omsluit .

 

Jaarverslae van die Departement vir Onderwysinnovasie - alle verslae in .pdf formaat

Jaar (UP Space skakel)

 
Jaarverslag vir 2011
 
Jaarverslag vir 2010
 
Jaarverslag vir 2009
 
Jaarverslag vir 2008
 
Jaarverslag vir 2007 
 
Jaarverslag vir 2006 
 
Jaarverslag vir 2005
 
Jaarverslag vir 2004
 
Jaarverslag vir 2003