English |  Afrikaans |    
  
Departement Pediatrie en Kindergesondheid

Paediatrice

Welkom by die Departement Pediatrie en Kindergesondheid

Die Departement Pediatrie en Kindergesondheid by die Universiteit van Pretoria is ’n nasionale en kontinentale hulpbron en voorspraak in Pediatrie en Kindergesondheid, wat uitmuntendheid in navorsing, opleiding en voortgesette professionele ontwikkeling, kliniese sorg en administrasie bevorder en is ’n gesogte opleidingsentrum vir Pediatrie in Afrika. Ons ‘KERNWAARDES’ is

  • Respek en welwillendheid teenoor alle personeel en pasiënte
  • Bevordering van geluk onder almal wat met ons interaksie het
  • ’n Kultuur van navorsing en publikasie
  • Leierskap
  • Passie met nederigheid, eerlikheid en integriteit
  • Bydrae tot opheffing van voorheen benadeelde personeellede en die gemeenskap

Geskiedenis

UP Medisyne 50 gee 'n oorsig oor die eerste 50 jaar van Pediatrie by die Universiteit van Pretoria.
Prof E Janssen was die eerste hoof van die Departement in 1946.

Foto: UP Medisyne 50
 

Nuus

Dokter ontvang Toekenning vir Prestasie van Uitnemendheid - 30/04/2013
Vanaf Departement Pediatrie en Kindergesondheid

Professor Ida van Biljon is bekroon met die Performance Excellence Award vir die beste mediese dokter in 2012.

[Lees Meer]