University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Departement Universiteitsbetrekkinge

Nuus

Rekordgetal nagraadse grade vir UP se 2013-graduandi
DUR
Gelaai op 16 Apr 2014

Die aantal grade wat die Universiteit van Pretoria (UP) tydens die Herfpromosieplegtigheid toeken, bevestig dat die instansie besig is om die visie te verwesenlik om Ďn toonaangewende navorsings-universiteit te wees. UP is verlede jaar deur die toonaangewende QS WÍreldranglys van Universiteite onder die top 500 universiteite in die wÍreld geplaas. ʼn Rekordgetal van 4 214 nagraadse grade uit nege fakulteite en UP se sakeskool word tydens die Herfspromosieplegtighede toegeken.

[Lees Meer]

Studie vra verbod op 4x4's in beskermde gebiede
DUR
Gelaai op 15 Apr 2014

Grondbeskadiging deur 4x4-voertuie word onderskat: dit is langtermynskade Ė van vyf tot eenduisend jaar ¨Ė en is meesal onomkeerbaar. As gevolg van hierdie negatiewe omgewingsimpak moet mense nie toegelaat word om in die veld in beskermde gebiede te ry nie. Streng wetsmaatreŽls moet toegepas word om 4x4-gebruik in sulke gebiede te reguleer, en baie sensitiewe gebiede soos vleilande moet as absoluut verbode gebiede geklassifiseer word.

[Lees Meer]

Die Universiteit het 'n eredoktorsgraad aan prof JW Creswell toegeken
DUR
Gelaai op 14 Apr 2014

JW Creswell is professor in Opvoedkundige Sielkunde aan die Universiteit van Nebraska-Lincoln. Sy navorsingsuitset sluit talle artikels oor gemengdemetode-navorsing, kwalitatiewe metodologie en algemene navorsingsontwerp in, asook 22 boeke.

[Lees Meer]

Samewerking tussen Universiteit van Pretoria en Georgia-staatsuniversiteit nou amptelik
DUR
Gelaai op 14 Apr 2014

'n Lang institusionele verhouding tussen die Universiteit van Pretoria (UP) en Georgia-staatsuniversiteit in die VSA het onlangs amptelike status verkry met die ondertekening van 'n memorandum van verstandhouding.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
First in-depth look at West Coast’s own Heaviside’s dolphins
Deur DUR
Gelaai op 17 Apr 2014

All Heaviside’s dolphins found along southern Africa’s West Coast are related, and belong to one of two major populations. This is one of the findings of the first in-depth genetic study about this endemic dolphin species that is only found from Table Bay to southern Angola. The species may be sensitive to overharvesting by the hake fishing industry.

[Lees Meer]

Minister Derek Hanekom launches Centre of Excellence in Food Security
Deur Centre of Excellence
Gelaai op 16 Apr 2014

South Africa's drive to create a competitive and food secure state was boosted on Tuesday (15 April) with the launch of the Centre of Excellence (CoE) in Food Security at University of the Western Cape (UWC) in collaboration with the University of Pretoria (UP).

[Lees Meer]

Honours Degree a tough hurdle for Olympic athlete LJ van Zyl
Deur DUR
Gelaai op 14 Apr 2014

Olympic hurdler LJ van Zyl receives his Honours degree during the Faculty of Education's Autumn Graduation Ceremony.



[Lees Meer]

TuksFM shines again at the 2014 MTN Radio Awards
Deur TuksFM
Gelaai op 14 Apr 2014

The best of SA radio was honoured at the fifth annual MTN Radio Awards gala dinner at the Sandton Convention Centre on Saturday 12 April 2014. Tuks FM walked away with nine awards including the prestigious "Campus Station of the Year" award for the third consecutive year.

[Lees Meer]

«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Department of University Relations's news feed