Rekenaarvaardighede vir gemeenskapslede in Mamelodi
Deur Dr M JOrdaan
Gelaai op 23 April 2012
JCP-studente lei gemeenskapslede in basiese rekenaarvaardighede op
Die verpligte voorgraadse module, Gemeenskapsprojek Module (JCP) van die Fakulteit Ingenieurswese, die Bou-Omgewing en Inligtingstegnologie verwis dat studente in die gemeenskap werk en daarna reflekteer oor hul ervarings. Een groep het het besef dat lede van die gemeenskap nie oor die basiese rekenaargeltterdheid beskik nie. Gedurende die afgelope April reses 'n groep studente het gemeenskapslede van Mamelodi in basiese rekenaarvaardighede toegerus. Die studente, Ofentse Seitshiro, Kingsley Gopane en Mathew Mujuru, almal Bcom (Informatika)-studente het dit as 'n baie bevredigingde projek ervaar om hierdie gemeenskapslede toe te rus met die basiese rekenaarvaardighede.
|
|
|