BCM254/BCM256 Practicals
By Biochem
Posted on 14 February 2011
Practical Group Registration.
Registreer vir 'n praktiese groep by:
http://biochem.up.ac.za/bcm254_256
Praktiese registrasies sal beskikbaar wees vanaf 07:30 op 14 Februarie 2011 en sal sluit op 21 Februarie 2011 om 07:30.
BCM254 an BCM256 word in afwisselende weke in dieselfde tydsgleuf aangebied.
Registreer asb ASAP om te verseker dat jy die praktika in jou voorkeur tydgleuf kan bywoon!
|
|
|