Getuigskrifte van Kliënte
Die Regskliniek het al duisende mense in talle sake bygestaan, welke mense nie die fooie van privaatpraktisyns kon bekostig nie. Die volgende briewe is maar `n klein voorbeeld en spreek boekdele van die harde werk en toegewydheid van kliniekpraktisyns:

|