|
Lesingroosteraangeleenthede
|
|
|
Lesingroosters
Mnr Hennie Erasmus is verantwoordelik vir alle sake rakende die lesingrooster vir die Hatfield-kampus.
Hy kan gekontak word by telefoonnommer +27 12 420 4170,
by sy kantoor, kamer 3-30 in die Administrasiegebou,
of per e-pos by hennie.erasmus@up.ac.za
Me Valeriëtte De La Pierre is verantwoordelik vir alle sake rakende die lesingrooster vir die Groenkloof- en Mamelodikampusse.
Sy kan gekontak word by telefoonnommer +27 12 420 2134,
by haar kantoor, kamer 3-32 in die Administrasiegebou,
of per e-pos by vdlp@up.ac.za
AFSTANDSONDERRIG
Me Rita Venter is verantwoordelik vir alle sake rakende die lesing- en eksamenrooster
vir Afstandsonderrig op die Groenkloofkampus.
Sy kan gekontak word via die inbelsentrum by telefoonnommer +27 12 420 4670,
of per epos by de.admin@up.ac.za
Eksamenroosters en hereksamenroosters
Mnr Pieter Gouws is verantwoordelik vir sake rakende die eksamen en hereksamen-roosters vir die Hatfield- Groenkloof- en Mamelodikampusse.
Hy kan gekontak word by telefoonnommer +27 12 420 2218
by sy kantoor, kamer 3-32 in die Administrasiegebou,
of per e-pos by pieter.gouws@up.ac.za
Toetsroosters
Me Valeriëtte De La Pierre is verantwoordelik vir alle sake rakende die toetsroosters vir
die Hatfield en Groenkloofkampusse. Haar kontak details verskyn hierbo.
|