University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Voornemende studente

Nuus en gebeure (Argief)

Verpligte wagwoord verandering vir alle IT gebruikers
Gelaai op 06 Apr 2011

'n Belangrike mylpaal in die implementering van UP se nuwe 'User Identity Management'-stelsel is op 5 April 2011 bereik met die ontplooiing van die wagwoordselfhelpdiens (Password Self Service). Hierdie diens voorsien 'n eenvoudiger proses vir gebruikers om hulle wagwoorde vir die UP-portaal te verander, asook die vermoŽ om selfs vergete en verlore wagwoorde te herstel. Gebruik van die stelsel is verpligtend vir alle gebruikers (personeel, studente, aansoekers en gaste), aangesien die 'Identity Management'-stelsel uiteindelik die toegang na alle gesentraliseerde IT-stelsels op 'n eenvormige en veilige manier sal beheer. Om die diens te aktiveer word dit van elke gebruiker vereis om 'n wagwoordverandering te doen soos hieronder verduidelik word.

[Lees Meer]

HET U AL OOIT U WAGWOORD VERGEET?
Gelaai op 11 Mar 2011

In die verlede het 'n vergete wagwoord 'n oproep na die ITD-Hulpdiens genoodsaak. Dit gaan binnekort verander. Die nuwe wagwoordselfhelpdiens (Password Self Service), wat binnekort as deel van die Stelselvernuwingsprogram vrygestel word, sal alle gebruikers (personeel, studente, aansoekers en gaste) toelaat om self vergete en verlore wagwoorde te herstel. Dit sal ook 'n eenvoudiger proses bied om wagwoorde vir die UP-Portaal te verander.

[Lees Meer]

 
Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar:
 
The Margaret McNamara Memorial Fund (MMMF): 2012
Gelaai op 12 Apr 2011

Scholarhips for females, 25 years and older, from developing countries, enrolled at the University of Pretoria.

[Lees Meer]

AIMS Logistics Bursary Scheme
Gelaai op 20 Jan 2011

Full-time bursary scheme in logistics

[Lees Meer]

University of Lausanne: 2nd SUR Programme
Gelaai op 19 Jan 2011

University of Lausanne: 2nd Summer Undergraduate Research (SUR) Programme in Biological and Biomedical Research

[Lees Meer]

International Summer Research Programme
Gelaai op 19 Jan 2011

International Summer Research Programme - 2011 / School of Life Sciences-Ecole Polytechnique Fťdťrale de Lausanne/Swiss Federal Institute of Technology (EPFL) in Life Sciences

[Lees Meer]

UP Commonwealth Postdoctoral Scholarship
Gelaai op 19 Jan 2011

Applications for Commonwealth scholarships in South Africa for postdoctoral research at the University of Pretoria, South Africa


[Lees Meer]

UP Commonwealth Doctoral Scholarship
Gelaai op 19 Jan 2011

Applications for Commonwealth scholarships in South Africa for doctoral studies at the University of Pretoria, South Africa

[Lees Meer]

Scholarship for Postgraduate Studies
Gelaai op 09 Dec 2010

The Trust invites applications for one scholarship covering tuition fees, return air fare, accommodation and living costs for 12 months (October 2011 to September 2012) to enable a graduate from Southern Africa to study for a Taught Master's Degree at Durham University, England.

[Lees Meer]

«Terug na die huidige nuus