English |  Afrikaans |    
  
Daghuise

Studentelewe

Daghuise

As jy nie in 'n koshuis is nie, maar jy wil graag 'n lekker studentelewe hê, moet jy by een van die Daghuise op kampus aansluit. Dit bied jou die geleentheid om deel te neem aan georganiseerde studentelewe-aktiwiteite - Jool, sport, kultuur, sosiaal en sommer net PRET!

Jy kan by enige van die amptelike Daghuise aansluit: Zeus, Vividus Mans, Vividus Dames of Luminous.  Slegs dagstudente (studente wat in privaat-akkommodasie woon) mag aan 'n Daghuis behoort.

BELANGRIK: Studente mag aan 'n Daghuis EN Fakulteitshuis behoort, aangesien die twee strukture verskillende aspekte van studentelewe vervul.

Moenie uitmis nie - sluit aan by die Daghuis van jou keuse tydens Verwelkomingsdag 2013 in die Studentesentrum (Piazza).

 

Nuus

Feesjaar Tekkie Project - 11/03/2013
Vanaf Vividus Dames

Vividus Ladies collect shoes for the less fortunate

[Lees Meer]

Abba House - 11/03/2013
Vanaf Vividus Dames

Vividus Ladies and Vividus Men unite in the supporting and helping Abba House

[Lees Meer]

Campus Awareness Day - 01/03/2013
Vanaf Vividus Dames

Many have fun at the graffiti wall this week.

[Lees Meer]