English |  Afrikaans |    
  
Departement van Finansies

Rhodes-beurse in Suider-Afrika

Tipe: Nagraads
Borg: Rhodes Scholarships in Southern Africa
Geldigheid: 08 Mei 2012 - 15 Augustus 2012
Gesluit Beskikbaarheid: Slegs Ingeskrewe UP studente

Aansoeke word ingewag van uitnemende jong studente wat uitstaande akademiese prestasies lewer, sterk leierseienskappe toon,  wie daartoe verbind is om 'n verskil te maak en oor die energie beskik om hulle ideale te verwesenlik. 

Meer inligting hier  en  hier