Kampusse
Die Universiteit van Pretoria is in die Tshwane-metropool geleë. Die amptelike adres van die Universiteit is: Universiteit van Pretoria, Lynnwoodweg, Hillcrest, Pretoria, Suid-Afrika, 0002.
Die volgende akademiese kampusse val onder die Universiteit van Pretoria:

Die Hatfield-kampus
|