English |  Afrikaans |    
  
Studentesake

Departement Studentesake

Studenteontwikkeling

Studente-ontwikkeling is ‘n afdeling van die Departement Studentesake.

                                                                                                                                                                                  
Studente-ontwikkeling is in die gerestoureerde Roosmaryngebou op die Hatfield-kampus geleë en dit word saam met die nabygeleë Studentesentrum geadministreer.                                    
                                       
/sitefiles/Image/3086/tukkiewerf2.jpgDie volledige spektrum van die georganiseerde studentelewe is in hierdie afdeling te vinde:
  • Verteenwoordigende Studenteraad (VSR)
  • Grondwetlike Tribunaal (Studentehof)
  • Onafhanklike Verkiesingskomitee (OVK)
  • Studente Disiplinêre Adviespaneel (SDAP)
  • Studenteverenigings
  • Daghuise
  • Fakulteitshuise
  • Studentekultuur (Stuku)
  • Studentesport
  • TuksJool (“Jou Onbaatsugtige Opoffering vir Liefdadigheid”)
  • Perdeby (Studentekoerant)
  • Tuks FM (Kampusradiostasie)
Die afdeling het noue samewerkingsooreenkomste met ander departmente wat ook betrokke is by verskeie aspekte van studentelewe.                                                         
                                                                                  
Studenteontwikkeling is ook verantwoordelik vir intensiewe en uitgebreide leierskapontwikkelingsprogramme en multi-kulturele ontwikkeling.