University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Dramadepartement

Mapungubwe

Wanneer antiek opwindend raak...

 Mapungubwe is een van die belangrikste argeologiese terreine in Suidelike Afrika. Ter erkenning hiervan het die Universiteit van Pretoria (UP) die Mapungubwe Navorsingsfasiliteit (MNF) in die Department Antropologie en Argeologie gestig. Die MNF se huidige navorsingsprogram is daarop gemik om die oorsprong van komplekse samelewings in die Shashe-Limpopo samevloeiende streek van die laat eerste millennium AE te verstaan. Benewens voortgaande veldnavorsing herondersoek MNF-navorsers bestaande argeologiese versamelings wat uit keramiek, steenartefakte, fauna en dokumente bestaan.

Kliek hier om na die Mapungubwe blog te gaan