University of Pretoria Logo
English |  Afrikaans |    
  
Departement Ekonomie

Nuus

UP Gegradueerdes vir kruis-kontinentale bestuursprogram gekies
Department of Economics
Gelaai op 10 Jun 2014

Twee gegradueerdes van die Departement Ekonomie, Mashuping Liphoko en Mpho Tsebe, is gekies om by die 3Continent Master of Science in Global Management (3CMGM)-program aan te sluit. Dit is die tweede agtereenvolgende jaar waarin UP-gegradueerdes gekies is vir hierdie hoogaangeskrewe program.

[Lees Meer]

Ekonomie-studente na Fordham genooi
Department of Economics
Gelaai op 06 Jun 2014

ín Groep van agt studente van die Departement Ekonomie is genooi om die Somer Studietoer in Ontluikende Markte en Risiko-analise van Lande by die Fordham Universiteit in New York by te woon.

[Lees Meer]

Outeur van die wÍreld se toonaangewende handboeke oor internasionale ekonomie besoek Ekonomie
Department of Economics
Gelaai op 02 Jun 2014

Prof Dominick Salvator, honorÍre professor in UP se Departement Ekonomie en direkteur van die PhD-program in Ekonomie by die Fordham Universiteit in New York, het die Departement in Mei 2014 besoek.

[Lees Meer]

UP student gekies as lid van die SAWIP leierskapsprogram
Department of Economics
Gelaai op 27 May 2014

Nolo Mokoena, ín finalejaar BCom (Ekonomie)-student, is gekies om as lid van die Suid-Afrika-Washington Internasionale Program (SAWIP) 2014 se leierskapsprogram te dien.

[Lees Meer]

 
«Besigtig Argiewe  |   Subscribe to Department of Economics's news feed