Top jong ekonoom in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Department of Economics
Gelaai op 14 Feb 2013
Rangan Gupta, professor in die Departement Ekonomie, is nommer 16 op die Research Papers in Economics (RePEc) se ranglys van top 200 jong ekonome.
Hierdie ranglys oorweeg net die jongste ekonome wat by RePEc geregistreer is. Jonk word gedefinieer deur die jaar van eerste publikasie in enige vorm, in die kategorieë vyf of minder jaar, 10 of minder jaar, 15 of minder jaar en 20 of minder jaar. Prof Gupta het die ranglys gehaal in die kategorie van 10 of minder jaar.
[Lees Meer]
|
Referaat by die Suid-Afrikaanse Ekonomiese Reguleerders-konferensie gelewer
Department of Economics
Gelaai op 28 Aug 2012
Dr Roula Inglesi-Lotz, Senior Dosent by die Departement Ekonomie, het ’n referaat gelewer by die Suid-Afrikaanse Ekonomiese Reguleerders-konferensie, wat op 22 Augustus 2012 by Emperors Palace in Johannesburg gehou is.
[Lees Meer]
|
Besoekers aan die Departement Ekonomie
Department of Economics
Gelaai op 16 Aug 2012
Die Departement Ekonomie is besoek deur vooraanstaande akademici uit die buiteland.
[Lees Meer]
|
Navorsing deur dr Roula Inglesi-Lotz lok belangstelling van die 'University World News'
Department of Economics
Gelaai op 15 Aug 2012
Onlangse navorsing wat deur dr Roula Inglesi-Lotz, Senior Dosent by die Departement Ekonomie, in samewerking met prof Anastassios Pouris van die Instituut vir Tegnologiese Innovasie gedoen is, het die belangstelling van die University World News, ’n internasionale koerant en webblad wat verwikkelinge op die gebied van hoër onderwys wêreldwyd publiseer, geprikkel.
[Lees Meer]
|
UP-studente besoek Fordham Universiteit
Department of Economics
Gelaai op 10 Aug 2012
Prof Jan van Heerden en ’n groep van vyf studente van die Departement Ekonomie het gedurende Junie 2012 die Fordham Universiteit in New York besoek. Die studente het by die Somerkursus in Ontluikende Markte en Risiko-analise van Lande aangesluit terwyl prof Van Heerden lesings aangebied het.
[Lees Meer]
|
Die Departement Ekonomie aktief in die ekonomiese wêreld
Department of Economics
Gelaai op 10 Aug 2012
Prof Nicola Viegi van die Departement Ekonomie het op 5 Julie 2012 aan die Substreek-aanvangswerkswinkel met die tema “Finansiële sektor ontwikkeling en die implikasies vir groei, indiensneming, billikheid en ekonomiese ontwikkeling: Internasionale ervaring en lesse geleer” deelgeneem.
[Lees Meer]
|
Uitsending oor Duitsland se nasionale radiostasie “Deutschlandfunk”
Sonja van der Waldt
Gelaai op 24 Apr 2012
Die Duitse radiojoernalis Nadine Lindner, wat in diens van die Duitse nasionale radiostasie “Deutschlandfunk” is, het aan ’n verslag oor die “ekonomie van informalisme” gewerk. Sy wou die sosio-ekonomiese uitwerking van informele handel in Suid-Afrika analiseer.
[Lees Meer]
|
PhD in Ekonomie
Department of Economics
Gelaai op 20 Apr 2012
Twee studente van die Departement Ekonomie het op 18 April 2012 hul PhD-grade in Ekonomie ontvang.
[Lees Meer]
|
Nog ’n doktorsgraad in die Departement Ekonomie
Department of Economics
Gelaai op 29 Nov 2011
Heinrich Bohlmann, ’n dosent in die Departement Ekonomie, het onlangs sy doktorsgraad aan die Monash Universiteit in Melbourne, Australië verwerf. Heinrich het sy tesis, getiteld Labour and migration policy in South Africa, in die studieveld van dinamiese berekenbare algemene ewewigsmodellering (dynamic computable general equilibrium (CGE) modelling) gedoen.
[Lees Meer]
|
Besoek deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB)
Prof Steve Koch
Gelaai op 03 Nov 2011
Lede van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), dr Rashad Cassim, dr Chris Loewald en me Nevin Postma, het op 14 Oktober 2011 die Universiteit van Pretoria se Departement Ekonomie besoek.
[Lees Meer]
|
’n Stigterslid van die South African Young Academy of Science
Department of Economics
Gelaai op 02 Nov 2011
Prof Rangan Gupta van die Departement Ekonomie was een van die stigterslede wat onlangs by die 'South African Young Academy of Science' (SAYAS) ingehuldig is.
[Lees Meer]
|
Toekenning vir die beste eerste gepubliseerde artikel
Sonja van der Waldt
Gelaai op 19 Oct 2011
Dr Ruthira Naraidoo, 'n senior lektor van die Department Ekonomie, het die JJI Middleton-toekenning vir die beste eerste gepubliseerde artikel ontvang.
[Lees Meer]
|
Wêreldkongres oor Hernubare Energie 2011, Linköping, Swede, 8-13 Mei 2011
Gelaai op 01 Jun 2011
Mev Roula Inglesi-Lotz het 'n referaat by die Wêreldkongres oor Hernubare Energie in Linköping, Swede, gelewer. Die titel van haar aanbieding was 'Elektrisiteitsterkte van die OESO en Suid-Afrika: 'n Vergelyking'. Prof James N Blignaut was die medeskrywer daarvan.
[Lees Meer]
|
'Local Climate Solutions for Africa 2011'-konferensie
Gelaai op 04 Apr 2011
Prof James Blignaut is uitgenooi om by die 'Local Climate Solutions for Africa 2011'-konferensie wat van 27 Februarie tot 3 Maart in Kaapstad gehou is, 'n voordrag te lewer. Die Konferensie is deur burgermeesters en munisipale bestuurders van regoor Afrika bygwoon en die sentrale tema was: Hoe om plaaslike ekonomie op 'n lewensvatbare wyse te ontwikkel.
[Lees Meer]
|
African Utility Week, Kaapstad, 14-17 Maart 2011
Gelaai op 27 Mar 2011
Me Roula Inglesi-Lotz het 'n voordrag gelewer tydens die African Utility Week in Kaapstad tussen 14 en 17 Maart 2011. Die titel van haar voordrag was 'The case for energy effeciency' en is gebasseer op haar ERSA-werksvoordrag getiteld 'Electricity intensities in South Africa and OECD: A comparison' met mede-outeur prof James Blignaut.
[Lees Meer]
|
Monetêre Ekonomie en Makroekonomiese Modellering-werkswinkel gehou op 10 en 11 Maart 2011, Suid-Afrikaanse Reserwebank
Gelaai op 25 Mar 2011
Die Departement Ekonomie, die Suid-Afrikaanse Reserwebank en Economic Research South Africa (ERSA) het gesamentlik 'n werkswinkel oor Monetêre Ekonomie en Makroekonomiese Modellering op 10 en 11 Maart 2011 aangebied.
[Lees Meer]
|
Intreerede gelewer deur prof Steven Koch
Gelaai op 24 Mar 2011
Op 17 Maart 2011 het prof Steven Koch sy Intreerede gelewer. Die titel was: "A Tale of Two Samples: Observations and Counterfactuals for the Evaluation of Economic Policy".
[Lees Meer]
|
Tukkies is finaliste in jaarlikse Begrotingstoespraak-kompetisie
Gelaai op 22 Mar 2011
Drie UP-studente is as finaliste in die jaarlikse Begrotingstoespraak-kompetisie, wat deur Nedbank en Old Mutual geborg word, aangewys. Karlien Ferreira, Loren Koutsouvelis en Francois Stofberg is onder die tien ten voorgraadse finaliste (daar was meer as 200 nasionale voorgraadse inskrywings) in vanjaar se kompetisie.
[Lees Meer]
|
Gauteng Energiedoeltreffendheid- en Klimaatagentskap-werkswinkel 09/03/2011
Gelaai op 17 Mar 2011
Roula Inglesi-Lotz, 'n PhD-kandidaat by die Departement Ekonomie, het die werkswinkel oor die Gauteng Energiedoeltreffendheid- en Klimaatagentskap by die Universiteit van Johannesburg op 9 Maart 2011, bygewoon.
[Lees Meer]
|
'5th Annual Research Conference on Population, Reproductive Health and Economic Development'
Gelaai op 09 Mar 2011
Gauthier Tshiswaka-Kashalala het die '5th Annual Research Conference on Population, Reproductive Health and Economic Development' bygewoon wat tussen 19 en 21 Januarie 2001 in Marseilles, Frankryk, gehou is.
[Lees Meer]
|
'Advanced CGE Modelling Course'
Gelaai op 09 Mar 2011
Prof Jan van Heerden, tesame met prof Mark Horridge en Louise Roos van Monash Universiteit in Melbourne, het 'n 'Advanced CGE Modelling Course' in Stellenbosch van 24 - 28 Januarie 2011 aangebied.
[Lees Meer]
|
'ERSA Firm Workshop'
Gelaai op 09 Mar 2011
Prof Steve Koch het 'n voordrag gelewer by die 'ERSA Firm Workshop' wat tussen 1 en 3 Februarie 2011 in Ballito aangebied is. Die titel van die voordrag was 'The Semiparametric Stochastic Frontier Analysis of African Manufacturing Enterprises', en is gebasseer op navorsing gedoen saam met mede-outeur prof Neil Rankin van Wits.
[Lees Meer]
|
Bespreking van die 2011 provinsiale begroting
Gelaai op 04 Mar 2011
Mnr Mandla Nkomfe, Gautengse LUR vir Finansies en die Universiteit van Pretoria het gesamentlik 'n bespreking van die 2011 provinsiale begroting aangebied. Prof Niek Schoeman van die Departement Ekonomie aan die Universiteit van Pretoria het die begroting ontleed en die gesprek rondom kwessies wat geopper is gefasiliteer.
[Lees Meer]
|
2011/12-begroting dui op die gewone
Gelaai op 03 Mar 2011
Geen verrassings, maar fiskale dissipline rede tot kommer
[Lees Meer]
|
Publikasies, publikasies, publikasies
Gelaai op 15 Feb 2011
Agt artikels is gedurende die tydperk Oktober, November en Desember 2010 deur die personeel van die Departement Ekonomie gepubliseer.
[Lees Meer]
|
Ekonometriestudent wen die Mandela-Rhodes-beurs vir 2011.
Gelaai op 27 Oct 2010
Ntuthuko Tsokodibane, 'n BCom Honneurs Ekonometriestudent van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het die Mandela-Rhodes-beurs vir 2011 gewen.
[Lees Meer]
|
Werkswinkel in nieliniêre ekonometrie
Gelaai op 22 Oct 2010
As deel van die inisiatief wat onderneem is, het prof Nicola Viegi (die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Voorsitter van Monetêre Ekonomie), bekende vakkundiges wat op die spits van die dissipline werk na die Departement Ekonomie se vierdagwerkswinkel (20-23 September 2010) oor nieliniêre ekonometrie uitgenooi.
[Lees Meer]
|
ERSA Openbare Ekonomiewerkswinkel
Gelaai op 21 Oct 2010
Die derde Openbare Ekonomiewerkswinkel van 'Economic Research Southern Africa' (ERSA) is op 9 en 10 September op ons kampus gehou en meer as 150 afgevaardigdes van baie verskillende regeringsinstellings, sowel as akademici van reg oor Suid-Afrika, het aan die werkswinkel deelgeneem.
[Lees Meer]
|
Werkswinkel bygewoon
Prof Steve Koch
Gelaai op 10 Sep 2010
Mnr Jan van Rensburg en me Hayley Reynolds van die Departement Ekonomie het in Augustus 'n intensiewe agt dae lange werkswinkel oor "The Burden of Disease and Health Economic Evaluations" by die Universiteit van die Witwatersrand se Departement Openbare Gesondheid bygewoon.
[Lees Meer]
|
Somerskool in Toegepaste Makroekonometire
Prof Steve Koch
Gelaai op 10 Aug 2010
Annari de Waal, 'n lektor in die Departement Ekonomie, het die somerskool in Toegepaste Makro-ekonometrie ('Programming in Matlab') by die Departement Ekonomie en Kwantitatiewe Metodes aan die Universiteit van Salento in Lecce, Italië vanaf 26 tot 30 Julie bygewoon. Die kursus is deur dr Camilla Mastromarco van die Universiteit van Salento georganiseer.
[Lees Meer]
|
Tuks-student wen Begrotingstoespraak-kompetisie.
Sonja van der Waldt
Gelaai op 22 Feb 2010
Ntuthuko Tsokodibane, ’n voorgraadse student van die Universiteit van Pretoria, het die eerste prys van R30 000 gewen in vanjaar se 37e Nedbank & Old Mutual Begrotingstoespraak-kompetisie.
[Lees Meer]
|
Dr Nara Monkam
Prof Steve Koch
Gelaai op 01 Dec 2009
Dr Nara Monkam het in Augustus 2009 by die Universiteit van Pretoria as Senior Lektor in die Departement Ekonomie aangesluit. Sy is ook as Visedirekteur van die Afrikabelastinginstituut (‘African Tax Institute’ (ATI)) aangestel.
[Lees Meer]
|
Prof Jan van Heerden
Prof Steve Koch
Gelaai op 30 Nov 2009
Die Departement Ekonomie wil prof Jan van Heerden graag bedank vir sy 12 jaar se bestuur van die Departement. Hy was aan die hoof van die Departement terwyl dit beide plaaslik en internasionaal in aansien gestyg het.
[Lees Meer]
|
Dr Manoel Bittencourt sluit aan by UP se Ekonomiedepartement
Prof Steve Koch
Gelaai op 30 Nov 2009
Na ’n tydperk aan die Universiteit van Kaapstad het dr Bittencourt onlangs by die UP se Ekonomiedepartement aangesluit. Hy het ’n PhD en MSc aan die Universiteit van Bristol, VK, en ’n BSc van die Rooms-Katolieke Universiteit in Brasilië verwerf.
[Lees Meer]
|
Tuks professor een van top 100 jong ekonome
Sonja van der Waldt
Gelaai op 14 Aug 2009
Rangan Gupta, ‘n professor en lektor in die Departement Ekonomie van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit van Pretoria (UP), is as een van die top 100 ekonome gelys.
[Lees Meer]
|
| |
| Die volgende Artikels is slegs in Engels beskikbaar: |
| |
Visit to the Centre of Policy Studies (CoPS) at Monash University in Melbourne.
Gelaai op 07 Feb 2011
During November 2010 Prof Jan van Heerden of the Department of Economics visited the Centre of Policy Studies (CoPS) at Monash University in Melbourne.
[Lees Meer]
|
Postdoctoral studies at the Booth School of Business
Gelaai op 07 Feb 2011
Jacques Kibambe Ngoie was invited to conduct postdoctoral studies at the University of Chicago, Booth School of Business.
[Lees Meer]
|
Commonwealth Split-site Scholarship for PhD research at the University of Cambridge
Gelaai op 07 Feb 2011
As a recipient of a Commonwealth Split-site Scholarship for PhD research, Annari de Waal, a lecturer in the Department of Economics, visited the Faculty of Economics at the University of Cambridge in the UK during the second half of 2010.
[Lees Meer]
|
Economics Conference attended
Gelaai op 07 Feb 2011
Prof Steve Koch, head of the Department of Economics attended the American Economic Association Conference in Denver, Colorado, from January 6 to January 9, 2011.
[Lees Meer]
|
An opportunity for cultural exchange, academic enrichment and networking
Gelaai op 26 Nov 2010
Since signing a collaboration agreement between Fordham University in the USA and the University of Pretoria in 2007, a number of students from the Department of Economics at Fordham University annually spent four to six weeks with staff and students from the Department of Economics at the University of Pretoria.
[Lees Meer]
|
Top achievers honoured
Gelaai op 20 Sep 2010
The Department of Economics held its annual prize giving ceremony on the 5th of August at Eduardo Villa Museum, on the main campus of the University of Pretoria. Top achievers in economics and econometrics, from first year up to PhD, were honoured for their academic achievements for the year 2009/10.
[Lees Meer]
|
Miss Roula Inglesi participates in international conference
Deur Prof Steve Koch
Gelaai op 19 Aug 2010
Roula Inglesi, PhD Fellow in the Department of Economics presented a paper, in collaboration with Prof James Blignaut, titled 'Sectoral electricity intensity levels in South Africa: 1995 to 2006' at the 5th Annual International Symposium on Economic Theory Policy and Applications.
[Lees Meer]
|
Workshop held at the University of Chicago's Booth School of Business
Deur Prof Steve Koch
Gelaai op 04 Aug 2010
Mr Gauthier Kashalala recently attended the Institute on Computational Economics (ICE 2010) workshop held at the University of Chicago's Booth School of Business.
[Lees Meer]
|
UP students currently in New York for first leg of exchange with Fordham
Deur Prof Steve Koch
Gelaai op 03 Jun 2010
BCom(Hons) Economics and BCom(Hons) Econometrics students from the University of Pretoria are participating in the Emerging Markets and Country Risk Analysis Program that is part of a UP/Fordham institutional agreement. These students are currently in New York and are sponsored by the Consul General of South Africa, that is based in New York, the South African Reserve Bank, the University of Pretoria and Fordham University.
[Lees Meer]
|
The University of Pretoria hosted 300 leading international economists
Deur Sonja van der Waldt
Gelaai op 05 Oct 2009
The University of Pretoria (UP) hosted 300 leading international economists who explored a raft of public policy and development issues at the 65th congress of the International Institute of Public Finance (IIPF) that took place at the Cape Town Convention Centre from 13-16 August.
[Lees Meer]
|
Visit from Australia
Gelaai op 09 Sep 2008
Prof Adams is visiting the Department of Economics this week (8-12 Sept 2008)
[Lees Meer]
|
Visit from Prof Bill Mitchell
Gelaai op 09 Sep 2008
During the first week of September 2008, Prof Bill Mitchell visited the Department of Economics at the University of Pretoria.
[Lees Meer]
|
CFA Qualification
Gelaai op 02 Jul 2008
The CFA Institute Board of Governors has warded the right to use the Chartered Financial Analyst (CFA) designation to Marc Ground
[Lees Meer]
|
Economics Awards Evening 2008
Gelaai op 22 May 2008
Top achievers for 2007/2008 were rewarded for their hard work and dedication at an awards evening in April 2008 held at the Eduardo Villa Museum (UP main Campus). Dr. Rejoice V Simelane, Chief Executive Officer, Ubuntu-Botho Investments (Pty) Ltd acted as guest speaker.
[Lees Meer]
|
Awards Evening
Gelaai op 20 May 2008
Top achievers for 2006/2007 were rewarded for their hard work and dedication at an awards evening in August 2007. Dr Iraj Abedian, Founder and CEO of Pan-African Capital Holdings (Pty) Ltd acted as guest speaker.
[Lees Meer]
|
| «Terug na die huidige nuus |