PhD in Ekonomie
Deur Department of Economics
Gelaai op 20 April 2012
Dr Dambala Gelo
Twee studente van die Departement Ekonomie het op 18 April 2012 hul PhD-grade in Ekonomie ontvang.
Hulle is dr Dambala Gelo, onder toesig van prof Steve Koch, departementshoof van Ekonomie en dr Emmanuel Sekyere, onder toesig van prof Renee van Eyden, medeprofessor in die Departement Ekonomie.

Dr Emmanuel Sekyere |
|
|
|