English |  Afrikaans |    
  
Fakulteit Geesteswetenskappe

Nagraadse grade

Al die voorgraadse grade verleen toegang tot nagraadse grade. Vir meer inligting oor toelatingsvereistes, sluitingsdatums vir aansoeke en keuringsvereistes vir sodanige grade kan u die Fakulteit Geesteswetenskappe se nagraadse jaarboek raadpleeg.

Grade vir 2012 volg hieronder. Vir meer inligting oor die grade, kontak gerus die onderskeie koördineerders soos in die 2012-Jaarboek aangedui of e-pos me Jana Bezuidenhout van die Fakulteit se Studenteadministrasie by jana.bezuidenhout@up.ac.za.



Tale

BACCALAUREUS ARTIUM HONORES [BA(Hons)]

BA(Hons): Afrikaans
BA(Hons): Algemene Literatuurwetenskap
BA(Hons): Afrikatale
BA(Hons): Antieke Taal- en Kultuurstudie
BA(Hons): Duits
BA(Hons): English
BA(Hons): Frans
BA(Hons): Kultuur- en Mediastudies
BA(Hons): Toegepaste Taalstudie
BA(Hons): Vertaling en Professionele Skryfwerk 

MAGISTER ARTIUM [MA] (Gedoseer)
MA: Afrikatale
MA: Antieke Taal- en Kultuurstudies
MA: Duits
MA: Frans
MA: Toegepaste Taalstudie
[Opsie: Vertaling en Tolking]
 
MAGISTER ARTIUM [MA] (Navorsing)
MA Algemeen
[Opsie: Kreatiewe Skryfkuns]
[Opsie: Kultuur- en Mediastudies]
MA: Afrikaans
MA: Algemene Literatuurwetenskap
MA: Afrikatale
MA: Antieke Taal- en Kultuurstudies
MA: Duits
MA: English
MA: Frans
MA: Linguistiek
MA: Toegepaste Taalstudie
 
DOCTOR LITTERARUM [DLitt] (Navorsing)
DLitt Afrikaans
DLitt Afrikatale
DLitt Algemene Literatuurwetenskap
DLitt Duits
DLitt English
DLitt Frans
DLitt Grieks
DLitt Latyn
DLitt Semitiese Tale
 
DOCTOR PHILOSOPHIAE [DPhil] (Navorsing)
DPhil Linguistiek
 
PHILOSOPHIAE DOCTOR [PhD] (Navorsing)
PhD Algemeen
[Opsie: Kreatiewe Skryfkuns]
PhD Antieke Kultuurgeskiedenis
 
Sosiale Wetenskappe
 
BACCALAUREUS ARTIUM HONORES [BA(Hons)]
BA(Hons): Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie
BA(Hons): Argeologie
BA(Hons): Bybel- en Godsdienskunde
BA(Hons): Filosofie
BA(Hons): Internasionale Verhoudinge
BA(Hons): Staatsleer
BA(Hons): Kriminologie
BA(MBK)(Hons): Biokinetika
BA(MBK)(Hons): Rekreasie
    Opsie: Sport- en Rekreasiebestuur
    Opsie: Korporatiewe Welsyn
BA(MBK)(Hons): Sportwetenskappe
 
BACCALAUREUS HEREDITATIS CULTURAEQUE SCIENTIAE HONORES
[BHCS(Hons)]
BHCS(Hons): Erfenis- en Kultuurtoerisme
BHCS(Hons): Erfenis- en Museumstudie
BHCS(Hons): Geskiedenis
BHCS(Hons): Kultuurgeskiedenis
 
BACCALAUREUS SOCIETATIS SCIENTIAE HONORES [BSocSci(Hons)]
BSocSci(Hons): Antropologie
BSocSci(Hons): Bedryfsosiologie en Arbeidstudies
BSocSci(Hons): Gemeenskapsontwikkeling
BSocSci(Hons): Genderstudies
BSocSci(Hons): Geografie
BSocSci(Hons): Omgewinganalise en -bestuur
BSocSci(Hons): Sielkunde
BSocSci(Hons): Sosiologie
 
MAGISTER, MAGISTER ARTIUM [M, MA] (Gedoseer)
M(Diplomatieke Studies)
MA: Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie
MA: Bybel- en Godsdienskunde
MA: Internasionale Verhoudinge
MA: Staatsleer
MA: Kliniese Sielkunde
MA: Navorsingsielkunde
MA: Voorligtingsielkunde
MA: Omgewing en Samelewing
MA: Ontwikkelingskommunikasie
 
MAGISTER, MAGISTER ARTIUM [M, MA] (Navorsing)
MKommunikasiepatologie
MA: Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie
MA: Argeologie
MA: Bybel- en Godsdienskunde
MA: Filosofie
MA: Geografie
MA: Internasionale Verhoudinge
MA: Staatsleer
MA: Kriminologie
MA: Menslike Bewegingskunde
       Opsie: Biokinetika
       Opsie: Sportwetenskappe
       Opsie: Rekreasie en Sportbestuur
MA: Ontwikkelingskommunikasie
MA: Sielkunde
 
MAGISTER HEREDITATIS CULTURAEQUE SCIENTIAE [MHCS] (Gedoseer)
MHCS: Erfenis- en Kultuurtoerisme
MHCS: Erfenis- en Museumstudie
MHCS: Geskiedenis
MHCS: Kultuurgeskiedenis
 
MAGISTER HEREDITATIS CULTURAEQUE SCIENTIAE [MHCS] (Navorsing)
MHCS: Erfenis- en Kultuurtoerisme
MHCS: Erfenis- en Museumstudie
MHCS: Geskiedenis
MHCS: Kultuurgeskiedenis
 
MAGISTER IN MAATSKAPLIKE WERK [MMW] (Gedoseer)
MMW: Gesondheidsorg
MMW: Maatskaplike Ontwikkeling en Beleid
MMW: Spelterapie
MMW: Werknemerhulpprogramme
 
MAGISTER IN MAATSKAPLIKE WERK [MMW] (Navorsing)
MMW
 
MAGISTER PHILOSOPHIAE [MPhil] (Gedoseer)
MPhil: Etiek in die Werkplek
[Opsie: Politieke Filosofie]
[Opsie: Multidissiplinêre Menseregte]
 
MAGISTER SOCIETATIS SCIENTIAE [MSocSci] (Gedoseer)
MSocSci: Bedryfsosiologie en Arbeidstudies
MSocSci: Genderstudies
MSocSci: Sosiologie
MSocSci: Werknemerhulpprogramme
 
MAGISTER SOCIETATIS SCIENTIAE [MSocSci] (Navorsing)
MSocSci: Antropologie
MSocSci: Bedryfsosiologie en Arbeidstudies
MSocSci: Gemeenskapsontwikkeling
MSocSci: Genderstudies
MSocSci: Sosiologie
 
DOCTOR PHILOSOPHIAE [DPhil] (Navorsing)
DPhil Antropologie
DPhil Argeologie
DPhil Filosofie
DPhil Geografie
DPhil Geskiedenis
DPhil Kultuurgeskiedenis
DPhil Internasionale Verhoudinge
DPhil Staatsleer
DPhil Kommunikasiepatologie
DPhil Kriminologie
DPhil Maatskaplike Werk
DPhil Menslike Bewegingskunde
         Opsie: Biokinetika
         Opsie: Sportwetenskappe
         Opsie: Rekreasie en Sportbestuur
DPhil Sielkunde
DPhil Sosiologie
 
PHILOSOPHIAE DOCTOR [PhD] (Navorsing)
PhD Algemeen
PhD Aanvullende en Alternatiewe Kommunikasie
PhD Bybel- en Godsdienskunde
PhD Omgewing en Samelewing
PhD Sielkunde
 
Kunste
 
BACCALAUREUS ARTIUM HONORES, BACCALAUREUS MUSICAE HONORES
[BA(Hons), BMus(Hons)]
BA(Hons)(Drama)
BA(Hons): Drama- en Filmkunde
BA(Hons): Visuele Studies
BMus(Hons): Algemene Musiekwetenskap
BMus(Hons): Musiekkommunikasie
BMus(Hons): Musiekopvoeding
BMus(Hons): Musiektegnologie
BMus(Hons): Uitvoerende Kuns
 
MAGISTER ARTIUM, MAGISTER MUSICAE [MA, MMus]
MA(Drama-uitvoering)
MA(Inligtingsontwerp)
MMus: Musiekopvoeding
MMus: Musiektegnologie
MMus: Musiekterapie
MMus: Uitvoerende Kuns
 
MAGISTER ARTIUM, MAGISTER MUSICAE [MA, MMus] (Navorsing)
MA(Drama)
MA: Drama- en Filmkunde
MA: Kunsgeskiedenis
MA: Beeldende Kunste
MA: Visuele Studies
MMus: Komposisie
MMus: Musiekopvoeding
MMus: Musiekwetenskap
 
DOCTOR MUSICAE [DMus] (Navorsing)
DMus  
Navorsing
Uitvoerende Kuns
Komposisie

DOCTOR PHILOSOPHIAE [DPhil] (Navorsing)
DPhil Beeldende Kunste
Navorsing
Kuratoriale Praktyk
Kreatiewe Produksie
DPhil Drama
DPhil Drama- en Filmkunde
DPhil Kunsgeskiedenis
 
PHILOSOPHIAE DOCTOR [PhD] (Navorsing)
PhD Inligtingsontwerp
PhD Visuele Studies
 
Gevorderde/Nagraadse Diplomas
Gevorderde Diploma (Gehoorapparaat-akoestiek)
Nagraadse Diploma (Erfenis- en Museumstudie)
 
Geesteswetenskappe Spesiaal (Enkel modules)